Dankie vir hierdie klank ... Ek het van Scot McKnight se sessies op http://www.soulgardeners.com/2009/05/scot-mcknight-part-1.html ook geplaas. het julle van die ander sessies ook opgeneem?
Ons kan mekaar inspireer
Jy het my saam met jou op reis geneem na Ellisras se mense, 'n oorsig gegee oor klomp menslike temas, geloof, swaarkry, hoop, verandering, diversiteit, aanvaarding. Jy maak my weer bewus dat ek nie maar net preek en huisbesoek doen en begrafnisse hou nie, maar...
Apostels van die onmoontlike kom uit onverwagte oorde
Ek reageer in hierdie bydrae op Jannie Swart se bydrae oor Apostels van die Onmoontlike. Jannie jou bydraes inspireer my elke keer baie dankie- terwyl jy in St Paul die New York Times lees was ek in die Bosveld- Lephalale (of te wel Ellis-Ras). Dit is die wereld van...
Baklei maak almal moeg
Hi Marne, Ai man, dit is so sleg as 'n mens se kop raas! My kop raas ook gereeld en daarom weet ek daar nie maklike antwoorde nie. Dit kan help as julle moeite doen om mekaar beter te verstaan.Die baklei veroorsaak voortdurende konflik wat almal moeg en nog meer...
Multikulturele gemeente is wat ons nodig het!
Mensig, maar dit is wat ons so nodig het in ons eie omgewings wat so drasties verander. Ons denke is steeds so versteen in die eksklusiwiteit van ons dag dat ons niks anders kan dink as blank en Afrikaans nie, terwyl die wêreld rondom ons aan die brand is en mense...
Ons tref God in die wereld aan… (vir nog verdere gesprek)
Ons tref God in die wêreld aan …
Arbeidsondag in ‘n tyd van resessie!
Buig-die-boompie-solank-hy-jonk-is, is nie ‘n Bybelse beginsel nie
Frederick, baie dankie vir jou kommentaar op die insetsel oor positiewe terugvoer. Ek is bly om te kan bevestig dat dit inpas by die POSPAR- kursus se benadering. Jy is reg: Die rede waarom ons goed kan voel oor onsself (‘n goeie selfkonsep kan hê) is omdat elkeen van...
Elke lidmaat se verantwoordelikheid
Henry T Blackaby en Claude V King skryf in "Beleef God" Bl 103 - God praat deur die Gemeente "As deel van 'n gemeente kan ek op ander lidmate steun om my te help om God se Wil te verstaan." Ek glo as elke lidmaat verantwoordelikheid neem om betrokke te raak by mede...