{ARGIEF}

Month: July 2008

Die Lewende, Regerende, Doenende Christus

Dit gaan in die kerk en in die bediening nie oor ons en ons planne nie, maar oor Christus – die lewende, regerende, doenende Christus. Jesus is nie dood of weg nie – Hy is hier en deur die Heilige Gees sit Hy die werk wat Hy begin het voort en sal Hy dit ook...

read more

Narratiewe benadering tot gemeentes

PowerPoint aanbieding, by ring van Albanie in 2003, oor 'n narratiewe benadering tot gemeentes.  (Konsepte aangepas uit die narratiewe terapie van JF Pienaar: Die begeleiding van ‘n predikant tydens sy mid-lewe: ‘n eko-hermeneutiese perspektief 1996.)

read more

Robert Terry se wiel

Robert Terry se teorie, Authentic Leadership: Courage in Action (Jossey-Bass 1993), help ons om insig te bekom in die gebruik en misbruik van mag in die hantering van konflik.  Laai hier 'n Word dokument af met die grafika en 'n verduideliking daarvan.

read more

Appreciative Inquiry

Appreciative Inquiry prosesse word toenemend in gemeentes gebruik.  Hier is 'n PowerPoint opsomming deur Chris van Wyk, van hoe só 'n proses verloop, onder andere gebaseer op die boek van Diana Whitney & Amanda Trosten-Bloom: The Power ofAppreciative Inquiry...

read more

Die alternatiewe en probleem stories

Hierdie is ‘n analise wat met die Storielyn gedoen kan word en is ‘n verwerking van die sommige gedagtes uit die narratiewe teorie.   Elke verhaal het ‘n probleem storie wat gewoonlik oorbekend is aan die gemeente.  Dit is belangrik dat hierdie storie...

read more

Buvton Ekklesiologie model

Hier is 'n PowerPoint wat by Driehoek gemeente gebruik is, wat dit in meer detail verduidelik. Hier is 'n Teologiese verwoording van die praktiese gemeente-wees vir vandag vervat in hierdie ekklesiologie deur Chris van Wyk.Hier is nog 'n Teologiese verwoording deur...

read more