{ARGIEF}

Artikels

Die Suid-Afrikaanse liturgiese landskap

In die nuutste uitgawe van Pretoria se Fakulteit teologie se nuusbrief Teo.co.za is hierdie interessante bydrae van Hennie Pieterse oor die liturgiese diversiteit in ons land: "Oor die algemeen word die liturgiese landskap van kerke in Suid-Afrika deur diversiteit...

read more

Waarderende perspektiewe van NG leiers oor Belhar

Daar is die afgelope tyd heelwat oor die Belydenis van Belhar geskryf en geredeneer. Oud Polisie kommissaris Johan van der Merwe het die gesprek aan die gang gesit met sy standpunt en ervarings van Belhar wat terroriste sou ondersteun in die tagtiger jare. Neels...

read more

Groei en verspreiding van die Christendom

Pew Forum het pas 'n uitvoerige studie gedoen oor die omvang en verspreiding van die Christendom en die vergelyking met ander gelowe. Executive Summary A comprehensive demographic study of more than 200 countries finds that there are 2.18 billion Christians of all...

read more

10 of the best from 2011

SA- The Good News het hulle  2011 hoogtepunte aangeteken.

With the holiday season nearly upon us, in this, our final newsletter of the year, I have a look back over the year’s good news and choose 10 stories from the hundreds that have been published on SA – the Good News. They are not necessarily the most important but are10 that grabbed my attention when I first saw them – I have left out many of the biggest stories of the year to concentrate on the lesser reported ones.

read more

So naby, waarom dan so ver?

Vandeesmaand is dit 25 jaar sedert twee belangrike Suid-Afrikaanse kerklike dokumente die lig gesien het. Die een ’n studiestuk en die ander ’n belydenis. Verskil die inhoud van dié twee van mekaar? 

PIET NAUDé stort sy hart uit in ’n brief aan mede-lidmate.

Beste mede-lidmate van die NG Kerk

In hierdie dae – naby aan Hervormingsondag! – herinner ons ons aan ’n deurslaggewende moment in ons kerk se geskiedenis: Oktober 1986.

Sedert die koms van Jan van Riebeeck in 1652 tot so “onlangs” as 1881 was die NG Kerk net een kerk. Almal wat deur sendingwerk tot bekering gekom het, het lidmate van ons kerk geword. Ja, vir taaldoeleindes het hulle hier en daar aparte geestelike byeenkomste gehou, maar nog steeds as deel van een kerk. Ons was dus langer een kerk as wat ons nou al geskei is in die sogenaamde familie van NG Kerke.

read more

Wat is geloof?

Ek wonder die laaste tyd baie oor hierdie vraag. Ek het dit altyd verstaan as ‘n geloof in God, soos Hy Homself aan ons in die Skrif geopenbaar het, veral in Jesus. Ek het altyd gedink dit impliseer dat jy ook aanvaar dat Jesus uit die maagd Maria gebore is, dat Hy aan die kruis vir ons sonde gesterf het, dat Hy opgestaan het op die derde dag, dat Hy hemel toe gevaar het, dat Hy eendag weer sal kom. Ek het ewe naïef geglo dat, as jy in God glo, dié belydenis oor Jesus nie vir jou ‘n probleem hoef te wees nie. Ons weet dat ‘n gewone mens nie uit ‘n maagd gebore kan word of uit die dood kan opstaan nie, maar dit, het ek altyd gedink, is die punt: Jesus was nie ‘n gewone mens nie. Hy is God, en daarom tel ons aardse reëls en wetmatighede nie as ons oor Hom dink nie.
read more

Ek kies steeds die kerk

Dit het mode geword om die kerk te kritiseer. As 'n mens jou op van dié kritiek moet verlaat, het die kerk, in besonder die Afrikaanse kerke, geen geloofwaardigheid meer nie. En tog is daar steeds elke Sondag honderdduisende Afrikaanse mense in die kerk. Waarom doen...

read more

My South Africa

Prof Jonathan Jansen, rektor van die Universiteit van Vrystaat, skryf onlangs:

My South Africa is the working-class man who called from the airport to return my wallet without a cent missing. It is the white woman who put all three of her domestic worker’s children through the same school that her own child attended. It is the politician in one of our rural provinces, Mpumalanga, who returned his salary to the government as a statement that standing with the poor had to be more than just a few words. It is the teacher who worked after school hours every day during the public sector strike to ensure her children did not miss out on learning.

read more