{ARGIEF}

Vorige Kommentaar

Mej

Stuur asb vir my meer inligting oor die eerstejaarskamp so gou as moontlik. Datums, plek en tye asook koste daaraan verbonde. By voorbaat dankie, Eleonore.

read more

dr

Dankie Coenie vir die tweede gedagte God is inderdaad getrou en Hy doen wat Hy beloof het. Mag ons midde 'n wêreld wat dikwels gekenmerk word deur moedeloosheid, wanhoop, teleurstelling, hopeloosheid draers van die hoop in Christus sal wees.

read more

Kultuurtransformasie van gemeentes (VBo 18)

In aanloop na die kursus – kultuurtransformasie van gemeentes – het ek, grappenderwys vir my vrou gesê: "Kan jy glo daar is steeds mense wat dink hulle kan my iets leer?". Sy het met ‘n skalks glimlag opgemerk: "Daar skuil altyd ‘n bietjie waarheid in jou grappies"....

read more

Ook geluister na Ps 8

Psalm 8, God se poëtiese Woorde, draai my voete vanoggend ten minste oor twee dinge op die pad agter Hom [sy Koninkryk] aan. Uit myself sou ek nooit hiertoe wil omkeer; koerskry nie: * Ons lewe maak net sin as alles daarvan; alles ewe belangrik in en om ons, net oor...

read more

vergeet dit

Jannie het 'n baie waardevolle opmerking gemaak wat ek graag wil onderstreep met 'n voorbeeld. Die inhoud en doelwitte van die "bateouers" is na my oordeel bo verdenking en beklemtoon die belang en wyses waarop mens basiese lewenswaardes in gesinne en gemeenskappe kan...

read more