Authentic Leadership: Courage in Action Robert Terry: The Action Wheel Opsomming deur Frederick MaraisIllustrasies deur Nico simpson English summary op page 4 Robert Terry se teorie, Authentic Leadership: Courage in Action (Jossey-Bass 1993), help ons om insig te...
Vereistes vir ‘n kragtige visie
Vereistes vir ‘n kragtige visieJohan Kotze ‘n Visie wat deur almal ontwikkel en besit word is ‘n kragtige versneller tot die ideale toekoms. Die woord visie is van die Latynse “vidère” wat beteken om te sien.Die tien komponente:1. Visueel‘n...
The Multigenerational Congregation. Meeting the Leadership Challenge
The Multigenerational Congregation. Meeting the Leadership ChallengeAlban (2002)Gil Rendel- Hierdie boek gaan nog baie beteken vir leiers in gemeentes vandag! Gil bespreek op sy wyse manier die uitdaging aan van gemeenteleiers om gemeentes te lei waar daar...
Joodse rituele vir gebruik in kindertyd by Biddag vir Jode
Joodse rituele vir gebruik in kindertyd by Biddag vir Jode: Sondag 15 SeptFrancois Wessels12 September 2002Feeste: Sat 7 Sept: Roosj Hasjana - Nuwe JaarMaan 16 Sept: Joom Kippoer - Groot Versoendag21-27 Sept: Sukkot -Loofhuttefees)29 Sept: Simchat Tora - Vreugde...
WAARDES MAAK SAAK
WAARDES MAAK SAAK dr Jeanette de Klerk September 2000 Agtergrond studie vir LEWENSORIËNTERING VIR ’N NUWE GENERASIEDie doel van die komitee is om strategies te beplan hoe die proses moet verloop om die...
Basiese beginsels vir die vestiging van waardes in Suid-Afrikaanse skole
Basiese beginsels vir die vestiging van waardes in Suid-Afrikaanse skole dr Jeanette de Klerk Die vestiging en uitbou van kernwaardes "core values" by jong Suid-Afrikaners is die uiteindelike doel van die skryf van die inhoude van die leerarea...
Die ou waarheid van ‘n gesonde liggaam en ‘n gesonde gees
Ek het so pas 'n volle week se lê in die bed met griep agter die rug. Soos almal weet is dit nie 'n lekker lê nie, want jou lyf is seer en jou keel is seer en jy hoes dat jou kop klop en jy voel net ongedurig en kry jouself baie jammer. Die aanloop tot die...
A Positive revolution in change David L. Cooperrider
A Positive Revolution in Change:Appreciative InquiryDavid L. Cooperrider Case Western Reserve UniversityandDiana WhitneyThe Taos InstituteIntroductionAppreciative Inquiry (AI) begins an adventure. The urge and call to adventure has been sounded by many people and many...
Belhar belydenis
Daar is altyd ‘n alternatiewe storie wat die Gees besig is om te skryf
Ek sit die week saam met 'n leiersgroep van 'n baie tradisionele gemeente. Hulle het behoefte aan 'n proses en vertel een na die ander van probleme wat hulle ondervind met hulle stoere lidmate en hulle onvermoë om die lidmate se koppe en harte oor die kerk te...