{ARGIEF}

Month: August 2008

Ek wonder al meer oor roeping?

Vir my is en was roeping nog altyd een van die belangrikste woorde in my woordeskat. Ek dink baie oor my eie roeping en probeer my lewe daarvolgens inrig- in kort is dit hoe ek verstaan wat gehoorsaamheid beteken en waaroor integriteit gaan. Ek het nog altyd gedink...

read more

Die Gees bou brue- kom wat wil!

Hoe kry ons brue gebou na die gemeenskap om ons, hoor ek baie gemeenteleiers vra die afgelope tyd?  Baie gemeenteleiers weet dat ons gemeentes amperse ghetto gemeenskappe geword het , waar nog net die ingewydes tuis voel- met groot dele van ons gemeenskap- oud en jonk...

read more

Die kerk is HIV positief

Julle weet nou al teen hierdie tyd dat ek in Lusaka is. Ons is hier vir die byeenkoms van die Mission in Western and African cultures, ‘n projek waarvan ek nou al drie jaar deel is nou vir die eerste keer in Afrika bymekaar kom. In die Afrika konteks is HIV/vigs en...

read more

Wat kan ons by Afrika leer oor tyd?

Ek gaan in die volgende paar bydraes in Padlangs met gemeentes opmerkings maak van my ervarings op die pad van Windhoek na Lusaka, die gemeentes wat ons langs die pad besoek en die konferensie oor Missionale teologie wat ek hier bywoon. Ek sit in die raadsaal van die...

read more

Dissipelskap

Dit wil my lyk of die konsep van dissipelskap weer stadigaan terugkom in die woordeskat van sommige gevestigde kerke.  As dit so is, sal ek baie bly wees.  Dit is die soort Christenskap wat ons nou nodig het in ons kerke. Dissipelskap as die fokus van...

read more

Overberg

Jannie Hougaard deel met ons foto's van die Overberg as agtergronde vir PowerPoint aanbiedinge!{gallery}Overberg{/gallery}

read more