{ARGIEF}

Month: October 2008

Verrassing

Die Evangelie, die Blye Boodskap, gaan mos onder andere oor Jesus Christus se lewe en werk hier op aarde.  Een van die aspekte wat duidelik na vore kom uit Jesus se lewe, is die van verrassing. Sy ouers was verras om Hom tussen die grysbaarde te sien staan en...

read more

Verrassing

Die Evangelie, die Blye Boodskap, gaan mos onder andere oor Jesus Christus se lewe en werk hier op aarde.  Een van die aspekte wat duidelik na vore kom uit Jesus se lewe, is die van verrassing.  Sy ouers was verras om Hom tussen die grysbaarde te sien staan en...

read more

Wat moet die kerk ophou doen, anders doen, NOU doen?

Boodskap aan die Algemene Diensgroep Gemeente-ontwikkeling

Deur Neels Jackson

21 Oktober 2008

Goeienaand en dankie vir die geleentheid. Ek dink daar is party lidmate wat wens hulle het die geleentheid gehad om ‘n slag vir die dominees te preek.  Ek is vanjaar genooi om by twee geleenthede oor die kerk te praat, en albei kere het die uitnodiging via André Barlow gekom. Die eerste geleentheid was die konferensie oor verantwoordelike vernuwing in Bloemfontein, en hierdie is nou die tweede.

“Kom splash net jou hart oor die kerk,” was sy woorde aan my. En die gedagte, soos ek dit verstaan het, was dat ek maar dieselfde goed by albei geleenthede moet sê. En toe kry ek twee verskillende onderwerpe om oor te praat.

read more

Advent simboliek – wingerdkrans en advent boom

Simboliek van Advent Waarom Simboliek? Matt 13 : 10 – 16 Die dissipels het vir Jesus kom vra: “ Hoekom gebruik U gelykenisse as U met die mense praat?” Hy het hulle geantwoord: .  .  .  .   Om hierdie rede praat Ek met hulle in gelykenisse:  omdat hulle kyk maar nie...

read more

Jou spiritualiteitstyl beïnvloed jou gebedslewe

As daar een saak is waaroor mense maklik krities raak, is dit dat ander mense nie die Here op “die spesifieke manier waaraan ons” gewoond geraak het aanbid nie. Maar hoekom bid ons op verskillende maniere ? Hoekom is daar gelowiges wat in een gemeente is, maar...

read more

GEWELD TEEN VROUE

Die afgelope tyd het daar onstellende statistiek rakende geweld teen vroue die lig gesien. Tussen `n kwart en `n derde van Suid-Afrikaanse mans het erken dat hulle al hul vrou of vriendin geslaan het. Sommige krisisse het die manier om af te skuif op ons agendalys tot...

read more