{ARGIEF}

Month: November 2008

Oor Quintus

Quintus het by Unisa, Kovsies en Maties teologie gestudeer,is getroud met Riélle en het twee dogters Gardielle en Karli.Hy was vir 24 jaar predikant in vier verskillende gemeentes voordat die Here hom geroep het om by die  Bybelgenootskap van SA betrokke te...

read more

VG en NG gemeentes begin ‘n AGAPE BEWEGING

1ste Adventverhaal van Hoop - 30 November 2008 Stellenbosch NG Moedergemeente en Stellenbosch VG gemeente het in die tweede helfte van die jaar op besondere wyse ‘n pad van Agape liefde geloop. Dit het begin deur ‘n versoek van die VG-gemeente om ‘n byeenkoms te reël...

read more

Verhale van Hoop vir Advent

Advent is die Seisoen van Verwagting en Afwagting. Ons is in gespanne verwagting op die koms van die Koning. Ons gaan hierdie seisoen van Hoop soos die afgelope 3 jaar met oorgawe vier op www.communitas.co.za.  Kyk gerus by die Preekstudies blog na preke wat...

read more

Tweede gedagtes: Ps 80:1-8

Sal jy God se glimlag herken hierdie Advent?   Eerskomende Sondag, die 30ste November, is die eerste Adventsondag. Aggenee, sal julle sê, watse Roomse spulletjies is dit nou weer? Maar, sou ek sê, ons moet hier by die Rooms-Katolieke leer, want hulle hou gebruike van...

read more

Esegiël 47

Esegiel 47 is vir die Communitas-span 'n teks waarin hulle wandel by elke spanbyeenkoms. Nico Simpson het vir ons skilderye gemaak om die dinamika van die teks te verbeeld. Die skilderye hang in ons seminaarkamer in ons kantore op die Kweekskool terrein op...

read more

DRINGEND GESOEK: INSPIRERENDE LEIERSKAP

“Ons is diegene vir wie ons gewag het. Ons is die verskil wat ons soek, ” sê Barack Obama. Inspirasie versus substansie. Só begin ‘n artikel in die TIME tydskrif oor die stryd tussen Barack Obama en Hillary Clinton om die Demokratiese Party se leierskap (Joe Klein. 18...

read more