{ARGIEF}

Month: January 2009

Geestelike leiers … morf

Toe ek destyds klas in pottebakkery geloop het, het die dosent elke bekertjie wat ek op die wiel gedraai het, met 'n vislyn in die middel deurgesny. Hy wou my leer om dieselfde dikte wand te bly behou. Hoekom? wou ek weet, baie geïrriteerd toe hy my soveelste poging...

read more

‘n Toets vir Geestelike Leiers

Leierskap raak 'n intense uitdaging as die geld begin opdroog. Mooi praatjies en beloftes sit nie brood of pap op die tafel nie. Dit hou nie personeel in diens nie. Veral as iets soos 'n ekonomiese afswaai van die kantlyn af die spel inboender en nie volgens die reëls...

read more

TRANSFORMATION FOR LEADERS

I was reading Timothy Geoffrion's new book, The Spirit-Led Leader, where at the end he talks about hearing a lecture on shame that changed his life. The teacher talked about shame being different from guilt. Guilt is the result of wrongdoing about what we have done....

read more

TRANSFORMATION FOR LEADERS

I was reading Timothy Geoffrion's new book, The Spirit-Led Leader, where at the end he talks about hearing a lecture on shame that changed his life. The teacher talked about shame being different from guilt. Guilt is the result of wrongdoing about what we have done....

read more

Maandelikse fokus: Verbeeldingryk

Maandelikse fokus: Verbeeldingryk Die verrassende van die verbeelding Almal het seker al die film “Life is Beautiful” gesien.  Ek het onlangs weer daarna gekyk en my weer verwonder oor die krag van verbeelding en die genieting om daardeur meegesleur te word en te...

read more

Die Pyn-kant van Leierskap

'n Vriend sit vanoggend stywerug saam koffiedrink. "Al vir 10 dae hierdie seer rug. Kan nie eens my kop omdraai om te kyk waarheen jy beduie nie."  Ek simpatiseer. Maar dit het my help dink oor leiers wat in pyn verkeer. "No pain, no gain" is nie die gunstigse sêding...

read more

HELP ONGELETTERDE VOLWASSENES LEER LEES EN SKRYF

‘n Geletterdheidskursus vir volwassenes wat nie ‘n a of b kan identifiseer nie.

Die kursus bestaan uit 50 lesse en is daarop gemik om die student basiese lees- en skryfvaardighede aan te leer. Die pakket is verbruikersvriendelik – elke les is woord vir woord, stap vir stap uitgewerk en bevat al die hulpmiddels en aktiwiteite mbt die lesse, asook ‘n boek met 26 Bybelverhale. Die volledige pakket kos R430 (posgeld ingesluit) en kan by die kantoor vir Vrouelidmate bestel word.  Tel 021 9577190  E-pos ngkvroue@kaapkerk.co.za.

read more

Verslag van Zebra uitwisseling

Verslag van uitwisseling: 1-14 November 2008 Waarde van besoek Vir my persoonlik was dit ’n ongelooflike leerervaring en iets wat ‘n mens vir altyd sal onthou. Goeie verhoudinge is gebou, veral met Jan en Ploni Robbers en ook die ander leraars wat ek by die kursus...

read more

DISSIPLINE IS DIKWELS VIR OUERS ‘N KOPSEER.

Beleef jy dat jou kind dikwels nie met respek teenoor jou optree nie? Moet jy baiekeer herhaal en dreig voordat jou kind reageer? Gee jy dikwels uit moedeloosheid toe aan jou kind se geneul oor iets wat sy wil hê? Is daar dikwels nie  vrede in die huis nie? AS jy “ja”...

read more

Tweede Gedagtes: Deut 18:15-20

Sonder om breedvoerig te kommentarieer, is daar die volgende resente koerantartikels wat myns insiens die sentrale gedagtes van Deut 18 oor die ware en valse profete en die rol van profesie van verskillende kante af belig. Enige van hierdie artikels kan die teks...

read more