{ARGIEF}

Month: February 2009

Straf en Dissipline is dit dieselfde ding?

STRAF EN DISSIPLINE: IS DIT DIESELFDE DING?Beste Gaynor en al die ander besoekers aan die deelnemende ouerskap Blog, Ek is só beïndruk met moderne ouers wat, soos Gaynor tereg sê, alles in hulle vermoë doen om hulle kennis te verbreed omdat hulle doeltreffende ouers...

read more

Gebed is ……

Gebed is ……Die afgelope konferensie oor Gebed en Spiritualiteit was baie geseend. Vir twee dae het omtrent 230 mense daagliks geluister oor verskillende invalshoeke en getuienisse oor gebed. Ons het ons verkneukel in die teenwoordigheid van die Here in ons lewe! Die...

read more

DIE OUER HET OOK BEHOEFTE OM SY SÊ TE SÊ.

Ons het gesien dat dit belangrik is dat ouers met volle aandag luister na wat kinders sê, dat kinders gereeld genoeg kwaliteit aandag kry en dat dit nodig is dat ouers hulself in hulle kinders se skoene plaas voordat hulle dissiplineer. ‘n Bekommerde ouer vra tereg:...

read more

Uitdaging van ‘n bekende uit die Vreemde!

Donderdag, 26 Februarie 2009 04:00  Om in 'n bitter koue, sneeu bedekte Minnesota deur Vusi Mahlasela met eg Suid-Afrikaanse township folk, blues en soul musiek getrakteer te word is al klaar genoeg om jou siek van verlange huis toe te maak.  Maar as iemand jou nog...

read more

GEBED: HOE KAN DIE SEISOEN VAN LUISTER JOU HELP?

Aanbieding by die Gebedskonferensie 17-18 Februarie 2009 by Communitas My poging vandag is glad nie om ’n omvattende of sistematiese teologie van gebed aan julle voorhou nie. Om egter te verstaan wat ons tydens die Seisoen van Luister doen, is dit tog belangrik om die...

read more

Preekstudies

Van my kant, wil ek graag dankie se vir al die medewerkers by die Leesroosterteks. Dit is so heerlik om julle bydrae, as aanvulling, tot die preekstudie te lees. Vars en aktueel. Ek geniet dit om die Leesrooster se teks elke week deur te werk. Soms, maar my gevoel,...

read more

Tweede Gedagtes: Markus 1:9-15

Die koninkryk van God het naby gekom. Ons kan baie meer doen om ons lidmate te wys op konkrete tekens van die koninkryk wat naby gekom het. Ds Stefan Louw is in September 2006 in sy huis in Johannesburg vermoor en die rowers is met net sy selfoon weg. Stefan was ‘n...

read more

Gebed kan gemeentekultuur verander

Dankie vir die nuwe perspektief. Ek het dieselfde in ons gemeente gevind. Gebed skep 'n ruimte waar God kan werk - gemeentelede is meer reg hiervoor as wat ons dink! Hulle het egter onderrig en visie nodig voordat dit kan gebeur. Hierdie kultuurverandering sal eers...

read more

Gemeentelike identiteitsvorming en liturgie

Sjoe Jannie, jy vat diep. Die verarming van ons liturgie ter wille van dat ons lidmate moet goed voel,ons hulle verbruikersmentaliteit moet voed, ander kan praat oor die baie getalle in ons eredienste is besig om sy tol te eis: predikante wat uitbrand, teleurgesteld...

read more