{ARGIEF}

Month: March 2009

Resensies

Dis 'n uitstekende diens wat ons as predikante aan mekaar en die breer kerklike gemeenskap kan lewer. Ek sal beslis hieraan meedoen. Herman

read more

DEMOGRAFIESE EN KONTEKSTUELE UITDAGINGS VIR GEMEENTES

DEMOGRAFIESE EN KONTEKSTUELE UITDAGINGS VIR GEMEENTES IN DIE NG KERK IN SA.  VERSLAG AAN DIE MODERAMEN MAART 2009

OPDRAG EN AGTERGROND

Die moderatuur het gedurende 2008 besluit dat daar `n deeglike ondersoek na die stand van sake in die sinodale gebied gedoen moet word. Dit sou `n ondersoek na die demografiese werklikhede wat ons in die gesig staar, insluit. In aansluiting by vorige opdragte is die opdrag aan GKS gegee, wat besluit het om dit in samewerking met Communitas te doen.

read more

VBO 14 gemeente vir ‘n jonger geslag kommentaar

VBO MAART 2009 GEMEENTE-WEES VIR ‘N JONGER GESLAG Die kursus het my as predikant geweldig gestimuleer.  Dit het my bestaande denkraamwerke in totaliteit aangespreek, sodat ek ernstig sal moet nadink oor my hele bediening – dit is egter op geen manier, enigsens,...

read more

28-30 Julie SuidKaap: Geloofsreis vir predikante

 Geloofsreis vir predikante (VBO 20) Kontak Chrisna van der Merwe: 021-808 3624 of cmer@sun.ac.za Aanbieders:  Gys van Schoor en Danie Mouton, Datum:  28 – 30 Julie 2009 ~ Hartenbos, Suid-Kaap Ons het 'n reis van geloofsvorming ontwikkel en nooi predikante om daaraan...

read more

5-7 Mei Kom berei saam voor vir Pinkster 2009

Kom berei saam voor vir Pinkster 2009 In aansluiting by die Calvyn 500-vierings (Calvyn is 1509 gebore) gaan vanjaar se Pinksterreeks fokus op hoe Calvyn vir ons die Bybelse getuienis oor die werk van die Gees verduidelik en ontvou het.Die Vrystaatse kerk onder...

read more

Communitas se waardes

Dankie vir die stel van die waardes. Ek het juis hier van die "warm" noorde waar kommentaar soms bloedig raak, 'n tuise kon vind by Communitas wat uitdrukking gee aan die waardes van ons Luisterseisoen: deernis, leerbaarheid, vertroue en openheid - 'n virtuele...

read more

Tweede Gedagtes: Jer 31:31-34

Sondag 29 Maart 2009 Om onder ‘n nuwe verbond te lewe Die kerk is te realisties.  Die kerk kyk hom vas teen die realiteite van die dag.  Die armoede wat ons inhaal, die markte wat val, die politiek wat ons onseker maak, mense wat al hoe meer moet kompeteer vir werk. ...

read more