{ARGIEF}

Month: June 2009

Ook nog geluister 2 Sam 5

God se nuwe Koers [lewe onder die Heerskap van God] kry ‘n nuwe momentum in hierdie verhaal van Dawid. God stel Dawid amptelik aan a sy prins [heerser] en as sy herder oor al sy mense. Die hele Israel is nou ter sprake. ‘n Prins is natuurlik nie self in beheer nie....

read more

15-17 Sept Gemeente as Sorgsisteem (VBO 10)

Die gemeente as sorgsisteem (VBO 10) Kontak Chrisna van der Merwe by: 021-808 3624; cmer@sun.ac.za Laai VBO 10 Inskrywingsvorm hier af Aanbieders:  Wilhelm Burger, Hans Steyn, De Wet Schutte (Sosioloog) en Danie O’KennedyDatum: 15-17 September 2009Plek:  Stellenbosch...

read more

Tweede gedagtes: 2 Sam 5:1-5, 9-10

Vierde koninkryksondag: 5 Julie 2009 Name: “God-nadruklik”? Wat is in ‘n naam? het William Shakespeare by geleentheid gevra. Name, so weet ons, dra krag, het onuitgesproke invloed, help identiteit verleen en beskik ook oor die potensiaal om groot ongelukkigheid te...

read more

Thoughts On Planning Ahead Sermon-Teaching Series

Dan Kimball by Vintage Faith A couple weeks ago I Twittered that we had an all-day sermon planning series and mapped out a year in advance of what the teaching is. I got several emails and questions about when we plan in advance - does it limit the Holy Spirit or are...

read more

Emerging Churches: Waardering en Vrae

Ek het die afgelope week 'n klompie blog bydraes gelewer oor die aanbiedings by laas naweek se American Society for Missiology byeenkoms in Chicago rondom die tema “Emerging Churches and Other New Christian Movements in North America: The Challenge to...

read more

Tweede gedagtes 2 Sam 1

Vir iemand wat dalk saam met my na die God-storie uit 2 Sam 1 die week luister. Die volgende het my uit die verhaal aangespreek: * Die Amalekiet in die verhaal maak die pad vir Dawid oop die koningskap waarvoor hy deur die Here gesalf was, te vat. Die kroon en ander...

read more

GEESTELIKE LEIERS…betaal die PRYS

Almal hou van “bargains”. Dis lekker om vir iemand te vertel dat jy iets gekry het teen goedkoper as die aanvanklike prys. Party mense ry selfs kilometers agter hulle bargains aan. ‘n Vriend merk eendag op: ’n Mens kan jou bankrot koop aan bargains!

’n Groot deel van ons rol as geestelike leiers is om mense te help met verandering. Ons wil immers mense help om te verstaan waarmee God besig is, en hulle help om daarby in te val. Ons wil hulle help met geestelike groei. Dis alles verandering. Waarmee ons nie altyd rekening hou nie, is die prys wat ons self moet betaal. In die proses om ander te help verander, gebeur daar verandering in onsself ook. Ook ons moet verander om by die nuwe werklikheid te pas. Ons moet groei in leierskap om die volgende vlak te hanteer. En dit het ’n prys. Jesus het gewaarsku:

“Wie van julle wat ’n gebou wil oprig, gaan nie eers sit en die koste bereken, om te sien of hy genoeg geld het om die werk te voltooi nie? Anders, as hy die fondament gelê het en nie in staat is om die gebou te voltooi nie, sal almal wat dit sien, met hom die spot begin dryf.” (Lukas 14:28-29)

Geestelike leiers moet waak om nie die verkeerde prys te betaal nie.

read more

Reconstructing Pastoral Theology

Reconstructing Pastoral Theology. A Christological Foundation deur Andrew PurvesWJK.  09/2004 ISBN-10: 0664227333 ISBN-13: 9780664227333 $29.95  Die beste boek wat ek die laaste tien jaar oor die bediening gelees het.  Purves glo dat `n groot deel van predikante se...

read more