{ARGIEF}

Month: July 2009

Jannie Swart

Jannie was vir twaalf jaar gemeentepredikant in twee verskillende NG gemeentes in Suid-Afrika.  Hy is tans besig om sy PhD te voltooi in Congregational Mission and Leadership by Luther Seminary in St. Paul, Minnesota (VSA).  Hy dien ook deeltyds op die personeel van...

read more

Nadenke oor die hart van menswees

Ek moet iets vir die nuwe hart stigting oor medemenslikheid skryf en deel graag met jou die gedagtes: Nadenke  oor die hart van menswees 'n Sin sonder woorde bestaan nie. Gedagtes word met woorde geskep.  Woorde is boonop ryk aan betekenis. Neem nou die woord...

read more

Justification: What’s at Stake in the Current Debates

justification_whats at stake inEdited by Mark Husbands and Daniel J. Treier
IVP / Apollos. April 2004
$23.00
ISBN: 978-0-8308-2781-7

Kort resensie deur Coenie Burger
Die vraag hoe ons die Reformasie se leerstuk van regverdigmaking deur die geloof vandag moet verstaan, het die laaste tyd van verskillende kante weer ter sprake gekom. In evangeliese kringe is die verskille hieroor tussen Calviniste en Armeniane nog altyd aktueel. Daarby het gekom nuwe debatte soos oa dié rondom die standpunte van NT Wright. 

read more

Don’t Waste Your Life

By John Piper Crossway Books 2007$13.99 ISBN: 1581344988 Kort resensie deur Coenie Burger John Piper is iets van ‘n fenomeen in die VSA. Hy is ‘n predikant van Bethlehem Baptist Church in Minneapolis. Wat hom interessant maak is at hy ‘n groot aanhang in die VSA gekry...

read more