{ARGIEF}

Month: August 2009

Verder Geluister: Markus 7:24-37

Sondag: 6 September 2009 Augustus, wat so pas verby is, word in Suid-Afrika as die maand vir vroue gevier. Die historiese gebeurtenis van 20 000 vroue uit alle sfere van die samelewing wat op 9 Augustus 1956 na die Unie-gebou gemarsjeer het uit protes teen die...

read more

predikante kollegas

Predikante Waar dit tussen kollegas goed gaan, gaan dit goed in die gemeentes. Predikante wat mekaar ruimte gee, voel self veilig. Daar is energie in hul bediening en hulle luister saam na die wil van die Here vir die bedienig en die gemeente. So vertel ‘n “ouer”...

read more

Elkeen kan ‘n batabouer wees

Voordrag gelewer by Verantwoordelike Vernuwing 2009 Jy hoef nie perfek te wees of ‘n graad te hê om ‘n batebouer te wees nie. Elkeen van ons het gawes. Elkeen is of kan daarom ‘n batebouer wees. Dit is vir my lekker om vandag voor so ‘n groot klomp (potensiële)...

read more

12. Groei oor grense (1½ uur)

Fokus: Groepe wat daarin belangstel om bietjie hulle grense te skuif oor rasse, geslagte en generasies heen. Die power point van die aanbieding kan hier afgelaai wordWaarmee kan die kursus help? Om grense te skuif in verhoudinge veral byVGK en NGK.Teikengehoor: Gewone...

read more

Fuel 1.2

FUEL 1.2 vrygestel - Oplossing vir Tiener Byeenkomste! Produk van Lifeway. Volg op Fuel 1.1. Pakket bestaan uit 3 CD's en 2 DVD's. Dit kan vir 12 sessies gebruik word. Samestelling is so dat dit aangepas kan word vir verskillende behoeftes. Kan ook gebruik word vir...

read more

nous 5

Nous 5 is vrygestel! Tema: ge[heel] Paint by Numbers - leer om saam met Jesus buite die lyne te verf. Lepel - nooi jou uit om met hoop te leef! Bestel by:  Louisa, Jeugkantoor 021/9577199 of jeug@kaapkerk.co.za. Koste: R30 (posgeld uitgesluit)

read more

Toolkit vir Batebouers in gemeentes

Toolkit for Integrating Developmental Assets Into Your Congregation kan afgelaai word by http://www.search-institute.org/congregations/thriventpartnership/toolkit Dit sluit oa die volgende in: 1. Asset-Building Foundations for Christian Congregations 2. The Important...

read more