{ARGIEF}

Month: September 2009

Wat is karakter?

 In `n land wat kreun onder misdaad, korrupsie en morele verval, is dit verstaanbaar dat die gesprek oor waardes en waardevorming hoog op talle agendas is. In die ekonomiese wêreld hoor ons al meer die term, waarde-gedrewe leierskap. Die wekroep aan politici is...

read more

Nagmaalsgebed

In die donker wêreld  waarin ons woon, gee dit my hoop dat u lig sedert my doop steeds op my skyn en dat in hierdie doolhof van verwarring u stem my steeds lei en stuur.   In die bitterheid en geweld waarin ons ons daagliks vasloop, kan ons rondom u tafel in u...

read more

Konferensie – Morele Uitdagings aan …

3–5 November 2009 - Fakulteit Teologie, Stellenbosch Kom luister, praat en dink saam oor die Morele uitdagings: Aan Leiers In Skole In die Beskermingsdienste In die Plaaslike Regering en In die Media Ekumeniese konferensie oor Morele Leierskap word gehou op 3-4...

read more

Biblical Studies Perspectives on Human Dignity

28 / 10 / 2009 Waar: Hofmeyrsaal, Teologie Where: Hofmeyr lecture room · 08:00 – 08:20 Registrasie in voorportaal / Registration in foyer · 08:20 – 08:30 Verwelkoming / Word of welcome – Elna Mouton · 08: 30 – 09:00 Humankind as being created in the “image of God“ in...

read more

Ook geluister na Ps 8

Psalm 8, God se poëtiese Woorde, draai my voete vanoggend ten minste oor twee dinge op die pad agter Hom [sy Koninkryk] aan. Uit myself sou ek nooit hiertoe wil omkeer; koerskry nie: * Ons lewe maak net sin as alles daarvan; alles ewe belangrik in en om ons, net oor...

read more

Feesjaar TSK

Die Teologiese Studente Komitee van die Fakulteit Teologie het 'n vol en interessante feesprogram: Feesjaar TSK 1859-2009 Die volledige program kan hier afgelaai word

read more

Maandelikse Fokus

Begrafnispreek Verantwoording Die Situasie Kobus was 24 jaar oud toe hy selfmoord gepleeg het deur homself in sy kamer by sy ouerhuis dood te skiet. Hy het geen brief nagelaat nie en sy ouers en die res van die familie, asook sy vriende, kon geen lig op die ellendige...

read more

Verder Geluister: Psalm 8

Sondag 4 Oktober Mede-menswaardig en medemens-waardig‘n Psalm is ‘n ding wat vlieg.  ‘n Psalm was eers wyshede en lewensvaardighede wat gevlieg het van mond na mond, van ouer na kind.  Tot dit opgeskryf is as ‘n psalm.  En toe het dit deur die geskiedenis heen van pen...

read more

Planning and the Budget

Die Alban Weekly het hierdie week 'n interessante artikel van Dan Hotchkiss oor die begrotingsproses in gemeentes! Congregations often plan and budget as though planning were one thing and budgeting another. Bringing the two together calls for a comprehensive calendar...

read more

Dag ses: Mense van moed en sterkte

Om ‘n samelewing te bou wat waarlik ‘n habitat van geborgenheid is, het ons mense nodig met goeie habitus, mense van karakter en deug. Ons het mense nodig wat onder andere die deug van wysheid, van onderskeidingsvermoë, beliggaam. Volgens die filosoof Aristoteles kan...

read more