{ARGIEF}

Month: November 2009

Pat Keifert in verskillende modi

Die konferensie Leef die Gestuurde Roeping is gehou ter ere van Pat Keifert vir die bydrae wat hy gemaak het tot die totstandkoming van die Suider Afrikaanse Vennootskap vir Gestuurde Gemeentes (SAVGG) Pat is 'n kleurryke figuur wat intens lewe en sy roeping met...

read more

Fotobeeld van Leef die Gestuurde Roeping konferensie

Hannes Theron het tydens die konferensie foto’s geneem van die gesprekke, sprekers en sommer net die verskillende emosies tydens die konferensie. Die konferensiegangers het gekom van regoor Suider Afrika en al die streke van Suid-Afrika, geluister, gedink, gesels, gespraat, moed geskep en gebid.

read more

Adventverhale van Hoop – 2009

Advent begin met 'n eerste Sondag van Hoop. Daarom plaas ons elke dag van Advent 'n verhaal van HOOP by www.communitas.co.za. Die meeste van hierdie verhale is klein menslike verhale van God se Koninkryk wat onverwags deurbreek in mense se lewens. Vanjaar is meer as...

read more

Tydige boodskap vir ons land in die Kersgety

Wat 'n tydige woord vir ons verdeelde gemeenskap, waar die onreg van die verlede sowel as die onreg van die hede mense in kampe jaag en polariseer. Is dit nie presies wat Johannes die Doper in Lukas 3 in die oog het, as hy 1) aan die een kant vir alle mense vra om...

read more