{ARGIEF}

Month: February 2010

Die kerk wat ek ken is baie goed met Transformasie

Ek sit en gesels met ‘n student wat duidelik geroep is vir die bediening- hy is uitstekend gekwalifiseer in tranformasietegnieke en is tans ‘n konslutant vir ‘n bekende konsultasiegroep wat met ‘n narratiewe benadering werk. Op ‘n stadium in die gesprek se hy terloops...

read more

‘n Geloofstaal wat verskil

Neels Jacson skryf vanoggend in Beeld: Ek het grootgeword in ’n kerklike tradisie waar ek geleer het “ons” is reg en “hulle” is verkeerd. “Ons” was die NG Kerk van die 1960’s en 1970’s en “hulle” was enig­iemand anders, van die Rooms-Katolieke met hul pous tot by die...

read more

Konflik kan geknak word!

Ek ry vanaand met ‘n ligte hart terug van ‘n gemeente waar daar die afgelope jaar ‘n diep konflik was. Die konflik wat so diep was dat ons einde laas jaar gedink het, dit is byna onmoontlik om dit te breek, is geknak. Die prentjie is bekend- klein plattelandse...

read more

Lewe in `n seks-seer land

Twee onlangse opmerkings van vroue het my kop aan die dink gesit. Albei is kennisse, wie se aanvoeling ek nogal vertrou. Die eerste opmerking was spesifiek na aanleiding van ons president se doen en late die afgelope tyd. “Jacob Zuma”, sê sy, “laat my as vrou geweldig...

read more

Leierskap IS dissipelskap!

Ek het die afgelope tyd baie gewonder wat is aan die skuif in ons benadering tot leierskap in die plaaslike gemeente. Hoe lyk leierskap in die plaaslike gemeente? Hoe lyk leierskap anders vandat ons kerkrade verklein? Ons kerk se storie loop ietwat anders as dié van...

read more

Maak tyd vir kwaliteit tyd

Ons kan deelnemende ouerskap vergelyk met ‘n pad wat tot ‘n eindbestemming lei waar goeie verhoudings en positiewe waardes gevestig is. Elke POSPAR ouer stap met die pad. Langs die pad gee POSPAR noukeurige aanwysings wat gevolg kan word om veilig by die...

read more

Jou gebed veraai jou geloofsidentiteit.

Hoe weet jy watter god iemand aanbid? In die Bybelse tyd is mense herken volgens die Naam wat hulle aanbid. Gebed is ʼn universele saak wat in byna al die godsdienste op een of ander manier beoefen word. Mense se godsdienstige oriëntasie word herken deur die identiteit...

read more