{ARGIEF}

Month: July 2010

Woensdag 28 Julie Wat moet `n kerk in 2010 doen?

Ek skryf vandag hier uit die moderamen van die Algemene Sinode in Pta. Jy sou dit in gewone taal die vergadering kon noem wat tussen sinodes van die kerk se belangrikste werksaamhede moet koördineer. Een van die groot vrae is waaroor ’n kerk in tye soos hierdie moet...

read more

Wenke wat help vir raadop ouers

Daar is niks wat vergelyk kan word met die vreugde van ouerskap nie. In ons familie ervaar ons dit op die oomblik in oorvloed. Ons eerste agterkleinkind is pas gebore en natuurlik is klein Cobus die pragtigste, slimste en voorspoedigste baba ooit. Hy is nog ongeskonde...

read more

Swartberg Indaba program en inskrywingsvorm

Swartberg Indaba vind 18-19 Augustus plaas in Oudtshoorn. Die Indaba word aangebied deur die NG en VG Ringe van Oudtshoorn in samelewing met Communitas Die Indaba is vir alle gemeenteleiers. Let daarop dat die program ook die Vrouebediening in sluit so vroue is ook...

read more

Wat dryf my?

Ek is vandag uitgedaag om te dink oor die vraag wat my dieper motivering is- sommer kortweg- wat dryf my? Ons weet almal dat ons as predikante so dikwels gedryf word deur 'n behoefte om ander tevrede te stel met die gepaardgaande messias-kompleks. Hoewel dit op die...

read more

Verder Geluister: Kol. 3:1-17

1 Augustus 2010 ~ Negende Sondag in Koninkrykstyd: Kol. 3:1-17 Kupido, die karakter in Bidsprinkaan (André P. Brink), raak op ‘n stadium onder invloed van ‘n sendeling baie vroom en godsdienstig – tot irritasie van sy vrou.  Soveel so dat sy aan hom sê: “Jy loop...

read more

Cedarberg konferensie 2010

GEMEENTES MET HOOP Die derde Cedarberg Konferensie word deur VG en NG gemeentes van Citrusdal in samewerking met Communitas aangebied op 26 & 27 Augustus 2010 .  Die konferensie fokus veral op die bediening in die platteland.  Ons fokus ook op ALLE...

read more

Swartberg Indaba

18 – 19 Augustus teen die Swartberge Dit is nie ’n kursus nie.  Dis nie ’n konferensie nie. Dis ook nie lesings nie. Dis ..... ’n Indaba! Presies dit: Om as lidmate, dominees en gemeentes mekaar te help met dit waarmee die Hoof van die Kerk elkeen geseën het. Ons...

read more

Sondag 25 Julie `n God wat verras

Romeine 8:28: “Ons weet dat God alles ten goede laat meewerkvir dié wat Hom liefhet…” Die afgelope week was ek in `n vergadering waar ons baie eerlik en deeglik na van die doen en late van die kerk gekyk het. Onder andere is daar ook gekyk na die ongelooflike belofte...

read more