{ARGIEF}

Month: December 2010

Nuwejaars-liefde

Met die wind wat hierdie Desember onophoudelik stormsterkte in Pringlebaai waai en die baie reen in die binneland, is ek oorbewus van die ongelooflike oorweldigende natuurelemente! Indien iets opmerklik oorbeklemtoon word, neem mens bewustelik daarvan kennis. Ek dink...

read more

Donderdag 23 Desember: Om jou angs te oorwin

`n Bekende sielkundige het jare terug gesê dat dit elke nag `n paar miljoen slaappille kos om Amerika aan die slaap te kry. Ek wonder baie oor hoe goed Suid-Afrikaners tans slaap. Iemand wat lank in die buiteland gewoon het en onlangs na Suid-Afrika teruggekeer het sê...

read more

Dinsdag 21 Desember: Pyn in die Feestyd

In die kerk noem ons die Adventstyd en Kersfees. Die wêreld noem dit sommer die Feestyd. Jy kan met ander woorde vier wat jy wil, soos jy wil en waar jy wil. Ek bedoel dit nie negatief nie. Die wêreld wil dit uitroep: Ons hoop julle het `n goeie tyd. Daar is in...

read more

Verder Geluister: Psalm 97

Psalm 97 vir Kersfees 2010 - 25 DesemberDie Here het verskyn!Ek gaan nie ‘n nuwe jaar met ou probleme begin nie, sê ek nou die dag vir iemand. Daar is probleme en wrokke en nog ‘n paar goed wat ‘n mens agter jou moet kry. En teen Kersfees moet jy al kan feesvier dat...

read more

Dinsdag 14 Desember: Die doop en die dood

Gistermiddag het ek twee besoeke hier in die gemeente by lidmate afgelê. Die eerste was ’n doopgesprek met lidmate wat die 26ste Desember hul pragtige baba-dogtertjie doop. Jessika het rustig in haar ma se arms gelê terwyl ons oor die wonder van die verbond, God se...

read more

Johari venster

Die Johari venster is 'n kognitiewe instrument wat geskep is deur Joseph Luft en Harry Ingham in 1955 om mense te help om hulle interpersoonlike kommunikasie en verhoudinge beter te kan begryp.  Dit word meesal gebruik om jouself te analiseer, sowel as 'n groepe...

read more

Prayer of Examen

The Examen of Consciousness The method is adapted from a technique described by Ignatius Loyola in his Spiritual Exercises. St. Ignatius thought that the Examen was a gift that came directly from God, and that God wanted it to be shared as widely as...

read more

Vry om te kan kies

Ek bevind my tans in die gevangenis en dien 'n vonnis van sewe jaar uit weens bedrog. My huidige posisie is egter die uitvloeisel van nagenoeg 15 jaar van dwelmafhanklikheid. En dit is maar net die resultaat van ongehoorsaamheid aan die Here. Wanneer ek nou terugkyk...

read more