{ARGIEF}

Month: January 2011

Verder Geluister: Jes 58:1-8

Sondag  6 Februarie 2010 ~ Vyfde Sondag na Epifanie ~ Verder Geluister: Jes 58:1-8 Dit is Maandagoggend en ons gaan hierdie week op reis met Jes 58: 1-8. Met die eerste lees is dit asof ‘n mens wonder of ons nie maar moet kyk na die ander tekste van die week...

read more

Groepsgesprekke vir 100dae

Ek het die volgende geleer by ons 100dae groepsbyeenkoms: Ek dink nie dit sou moontlik wees om voort gaan met die reis van die 100dae as dit nie vir ons groepsbyeenkomste was nie.  Hulle aanmoediging is onontbeerlik so as ons opgee op die groepe is daar mi eintik nie...

read more

Navorsing oor Evangelicals in UK

Aan die einde van 2010 het die eerste van baie interessante navorsing oor die oortuigings, geloofsingesteldhede en gewoontes van Evangelikale in die UK die lig gesien. The  Evangelical Alliance het die studie onderneem. Dit is die eerste van 'n reeks studies....

read more

Is Roeping ‘n bestemming of ‘n leefstyl?

Ek dink vanaand terug aan ‘n aantal gesprekke wat ek die afgelope tyd gehad het met vriende wat nadink oor hulle roeping. In baie van die gesprekke het dit te make met ‘n aanvanklike roeping en dan ‘n lewensreis wat daarop volg waarin die ideale van die roeping nie realiseer soos aanvanklik gedroom nie. In ‘n gesprek hieroor het ek skielik soos vir die eerste self besef dat Roeping natuurlik nooit bedoel is as ‘n bestemming nie maar as ‘n reis.

Ek dink ekself is dalk verlei deur die populêre leierskapsdenke van die tyd wat ons aanmoedig om doelgedrewe te leef. Ek is in strategiese denke geleer dat die doel so spesifiek as moontlik moet wees en sommer nog meetbaar ook. Hoe sterker die fokus is, hoe beter is die kans dat jy daar kan uitkom- is die pragmatiese filosofie van die soort denke. ‘n Mens is eintlik verstom hoe kragtig hierdie soort denke ons tyd gevorm het- wel toegegee seker beslis die verbeelding wereld van die Boomer generasie waarvan ek deel is.

Baie gemeentes het ook min of meer so gedink-kom ons kry lekker gefokusde doelwitte en dan jaag ons dit na in ons poging om die gemeente weer ‘n bietjie lewe te gee. Min daarvan realiseer

read more

Sterkte Madiba!

Oudpresident Nelson Mandela is 92 jaar oud – op pad na 93! Hy is broos. Hy het só baie van homself gegee. Derduisende mense stuur boodskappe van beterskap. Hy is gewild en geliefd – wêreldwyd. Maar hy gaan nie vir altyd by ons wees nie! Van die mooiste kenmerke van...

read more

Verder Geluister: Miga 6:1-8

Sondag 30 Januarie 2011 ~Vierde Sondag na Epifanie:  Verder geluister -  Miga 6:1-8Ek het gedink om die tradisie van “verder geluister” na die teks van die week te deurbreek, met ‘n fokus op luister. In die teks word ons opgeroep om te luister (v1 hoor en v2...

read more

2010 Leadership Books Awards

2010 Leadership Book Awards Posted 1/17/2011  One of the tasks that no leader can delegate is to make sure he or she continues learning, continues growing spiritually and professionally. That is why   Leadership created The Golden Canon, the year's...

read more

100 Dae

Uitnodiging vir Die 100dae van Geestelike transformasie Ons het met meeste van julle reeds oor hierdie program gesprek gevoer en rig daarom hierdie uitnodiging aan julle met vrymoedigheid. Program in ‘n neutedop: Ons wil ‘n omgewing skep waar predikante deur middel...

read more

Vreemdelingehaat kom van die Bybelse tyd af… !

Sommige is meer vry as ander… of sommer geen vryheid in Freedompark nie

RSG Nuus 23/01/2011 07:00

Xenofobie het in Freedompark, suid van Johannesburg, opnuut kop uitgesteek. Plaaslike inwoners het gedreig om die deure van sake-ondernemings van buitelanders te sluit en die polisie patrolleer die gebied. Die VN-vlugtelingagentskap is in die township ontplooi. Meer as 60 buitelanders is in 2008 weens xenofobies geweld dood, terwyl verskeie beseer en duisende dakloos gelaat is. ‘n VN-woordvoerder, Frederick Schaefe, sê die Verenigde Nasies se Hoëkommissaris vir Vlugtelinge het ook inligting oor soortgelyke aanvalle in ander dele van die land ontvang.

Hierdie artikel van Pieter van Niekerk het in Kerkbode as ‘n reaksie hierop verskyn

Vreemdelingehaat  kom van die Bybelse tyd af… !

“Hy laat reg geskied aan die weeskind en weduwee. Hy het die vreemdeling lief en gee vir hom kos en klere. Jy moet ook die vreemdeling liefhê, want jy was self ‘n vreemdeling in Egipte” (Deuteronomium 10:18-19).

In 1990 bring ek ‘n groete boodskap aan ‘n bejaarde moeder in Alexandra van haar uitgeweke digterseun in London. Sy het ongevraagd haar misnoeë met die “inkommers” van Alexandra gedeel “Dis hulle wat Alexandra ‘n slegte plek maak, hulle het geen respek vir die etos van Alex nie”, vertel sy my. Ek was stom geslaan oor haar ongeduld met die “vreemdelinge” wat onder moeilike omstandighede ‘n heenkome in die township kom soek het. Sy het hulle weggewens, terwyl haar seun in ’n vreemde land woon.  Vandag besef ek dit was eintlik ‘n vorm van xenofobie. 

read more