{ARGIEF}

Month: March 2011

Verdere gedagtes Joh 9:1-41 Sondag 03 April 2011

Die eksegese en preekvoorstel soos in die preesktudie uiteengesit, bied weldeurdagte stof. Die volgende het my in die lees van Johannes 9 opgeval:
  1. Die belang van sig in ons geloofslewe: Die skrywer van die Hebreër-brief (11:1) beskryf geloof so: “Om te glo is om seker te wees van die dinge wat ons hoop, om oortuig te wees van die dinge wat ons nie sien nie.” Hier blyk sig en sien onbelangrik te wees, so asof sig nie saak sou maak nie. Dit wil die boodskap oordra dat dit wat ons nie sien nie, tot geloof lei. Ons moet net maar glo … Hierin is daar uiteraard waarheid opgesluit.
read more

Om te glo

Annalise Wiid is van woorde en wysies aanmekaargeweef. Sy skryf – stories, liedjies, rubrieke, wat vertel van God en van die lewe. En sy reis – sing-sing, die land deur – om dit met gehore te deel. Gaan kuier gerus by www.annalisewiid.co.za   Om te glo … Jesus se...

read more

Om te sien

Annalise Wiid is van woorde en wysies aanmekaargeweef. Sy skryf – stories, liedjies, rubrieke, wat vertel van God en van die lewe. En sy reis – sing-sing, die land deur – om dit met gehore te deel. Gaan kuier gerus by www.annalisewiid.co.za     Om te síén …  Annelise...

read more

Hoop is ‘n wenperd!

Ek het Sondag die inspirerende storie van mnr Kennedy Gihana in Weekliks (Rapport, 27/03/11) gelees. Hoe hy een Saterdagoggend in Januarie 1998 die pad uit Rwanda, ‘n land van bloed, na Johannesburg gevat het – 3 000km te voet. Sonder paspoort, klere, geld of kos. Hy moes wilde diere, struikrowers, polisiemanne en soldate trotseer. Asook honger en dors. Sy skoene was later gedaan en hy moes sandale van ou motorbande maak. Vreemdelinge het hom kos en water gegee. Hy onthou sy dae as parkslaper, straatblyer en bedelaar in Johannesburg nog baie goed. Vandag is hy ‘n prokureur, met ‘n LLM wat so pas deur Tukkies aan hom toegeken is. Hy besit ook sy eie firma. In die artikel word verwys na sy “staptog van hoop”!  

Ek het die laaste tyd soveel roerende stories van hoop gehoor. Telkens egter, het die humoristiese verhaal van Charles Allen, oor ‘n ánder bedelaar en soos “ver-Suid-Afrikaans” deur Izak de Villiers, by my opgekom.

read more

12-14 Apr & 1-3 Aug: Poortkursus

Poortkursus [VBO 7] Kontak Chrisna van der Merwe by: 021-808 3624 / cmer@sun.ac.za Stellenbosch: Laai inskrywingsvorm hier af Sluitingsdatum vir inskrywings: 30 Maart 2011 Suid-Kaap: Laai inskrywingsvorm hier af Sluitingsdatum vir inskrywings: 19 Julie 2011...

read more

12-14 April: Nuwe bedieningsontwikkeling

Nuwe bedieningsontwikkeling [VBO 8] Kontak Chrisna van der Merwe by: 021-808 3624 / cmer@sun.ac.za Laai inskrywingsvorm hier af Sluitingsdatum vir inskrywings: 30 Maart 2011 Aanbieders:    Philip Botha & Peter AdamsDatum:  ...

read more

12-14 April: Huwelikspastoraat

Huwelikspastoraat [VBO 9] Kontak Chrisna van der Merwe by: 021-808 3624 / cmer@sun.ac.za Laai inskrywingsvorm hier af Sluitingsdatum vir inskrywings: 30 Maart 2011 Aanbieder:    Kobus PrinslooDatum:    12–14 April...

read more