{ARGIEF}

Month: November 2011

Hoekom jong Christene die kerk verlaat

Why Young Christians Are Leaving Church
David Kinnaman, author of “You Lost Me” reveals research concerning the exodus of the “Mosaic Generation.”

In his book, You Lost Me: Why Young Christians Are Leaving the Church, author David Kinnaman unpacks recent Barna Group findings that revealed 59 percent of 18-to-29 year-olds “had or have dropped out of attending church after going regularly.” Why? Kinnaman has identified six basic reasons: young people find the church overprotective, shallow, anti-science, repressive, exclusive, and doubtless. The High Calling’s Charity Singelton recently had the opportunity to talk with David Kinnaman about the Barna Group, his new book, and the “Mosaic” generation.

read more

Gratis e-boek oor Leierskap

Brandon Cox is 'n Bedienaar van die Woord en kerkplanter. Tans is hy betrokke by die vestiging van Grace Hills Church in die Amerikaanse staat, Arkansas. Brandon is ook by pastors.com betrokke as redakteur van Rick Warren se Pastor's Toolbox nuusbrief. Pas het 'n boek...

read more

Verder geluister – Jes 64 : 1-9

  • Verwagting
  • Verwondering
  • Ontnugtering
  • Bevestiging

Adventstyd is die tyd van verwagting.

Wat is dit wat ons van God verwag? Of het adventstyd maar net kerstyd geword waar ons eintlik nie iets van God verwag nie. Dit is net ‘n tyd waarin ons die weersiens van familie en vriende, of die uitspanplek, of ‘n pakkie onder die kersboom verwag. Natuurlik niks verkeerd met enige van hierdie verwagtinge nie – dit is selfs baie lekker, maar so bekend en gewoon.

read more

PSD pos Communitas (GKS)

Die NG Kerk in Suid-Afrika (Sinode Wes- & Suid-Kaap) stel ‘n 50% PSD-pos in die Diensgroep: Gemeentebegeleiding (Communitas) met opdrag dienslewering aan die Gemeenteontwikkeling & Kerklike Samewerking Taakspan (GKS), bekend.  Die pos funksioneer binne die Communitas diensgroep met die spesifieke opdrag om dienste te lewer binne die terrein van die Taakspan vir die ontwikkeling van Nuwe Geloofsgemeenskappe (GKS).

read more

Kerkordelike uitdagings vir nuwe gemeente ontwikkeling

church-plantingDit word toenemend duidelik dat meer en meer leiers en gemeentes die vorming van nuwe klein geloofsgemeenskappe sien as een van die mees effektiewe metodes vir evangelisasie en nuwe gemeentevorming. Die meerderheid van diegene wat pro-aktief probeer om nuwe geloofsgemeenskappe te vestig, kom gou agter dat die bestaande Kerkorde en Reglemente van die NG Kerk hulle voor verskeie uitdagings stel. Enersyds word hulle met situasies en vrae gekonfronteer wat nie (duidelik) in die Kerkorde of Reglemente aan die orde gestel word nie en andersyds is daar bestaande bepalinge wat nie rekening hou met die besondere aard en eise van die vorming van geloofsgemeenskappe met die oog op nuwe gemeentevorming nie.

Wat volg is ’n opsommende uiteensetting van antwoorde wat ek ontvang het op ’n vraelys aan leiers wat betrokke is by die vorming van nuwe geloofsgemeenskappe oor kerkordelike uitdagings waarvoor hulle te staan kom in die proses van nuwe gemeente ontwikkeling. Dit is sake wat na my mening deurgepraat en deurgedink moet word sodat die Kerkorde en Reglemente aangepas of aangevul kan word om nuwe gemeenteontwikkeling beter te begelei. Sommige van hierdie sake word wel in ’n mindere of meerdere mate in die huidige Kerkorde en Reglemente aan die orde gestel.

read more