{ARGIEF}

Month: December 2011

Formatering

Cloud template Hier is 'n paar kodes wat 'n mens kan gebruik om teks in die Article Manager te formateer. Klik op show/hide text (JCE - anders klik op html) om die html kodes te wys. Gebruik dan die <tags>teks</tags> om die verskillende elemente te...

read more

25 Desember Kersfees

Op hierdie Kersdag is dit my diepste wens om almal wat die moeite doen om Nuusperspektief te lees, van harte `n baie geseënde Kersfees toe te wens. Mag julle vrede beleef en verder sien as wat selfs die skaapwagters en Josef en Maria kon sien. Mag julle verstaan en...

read more

Christus as seën

Mag Jesus Christus self teenwoordig wees in jou lewe en mag die wyse waarop Hy Homself openbaar het, as volg seën bring in jou lewe... mag Hy - as Immanuel – altyd God by jou wees; mag Hy - as Jesus – jou verlos en vry maak; mag Hy - as Vredevors – aan jou ware rus en...

read more

KIX-KOM

KINDERBEDIENING Jy ken dalk die naam Kinderkrans. Baie mense sal kan getuig hoe die Kinderkrans ’n bepalende rol in hulle lewe gespeel het. KIX  (Kinders in Christus) is ons nuwe naam en poog ons om die bediening uit die...

read more

Zuma ontken die vrug van medemenslike Christene

President Zuma se respek en waardigheid kwyn nog verder met sy onlangse uitlatings oor Christene. Hy toon geen insig in die heersende sosio-ekonomiese tydgees nie. Sy begrip vir die snel veranderende na-moderne leefwyse is beperk. Dit is waar dat die eerste kerk en later ook ander kerke in Suid-Afrika apartheid bybels regverdig het. Dié groot onreg het meeste kerke bely en is hulle pens en pootjies by die heling van ons land betrokke. Die impak wat industrialisasie, meganisasie en informasie het, word deur Zuma uit die oog verloor. Die rol van die myne destyds,die rekenaartegnologie vandag, die klimaatveranderings, droogtes, wêreldgebeure en verstedeliking het ‘n groot sosiaal-maatskaplike omwenteling veroorsaak. Christene, gemeentes, kerke se dienende aard het verreikkende en verrykende gevolge in hierdie veranderde omstandighede.

read more

Groei en verspreiding van die Christendom

Pew Forum het pas 'n uitvoerige studie gedoen oor die omvang en verspreiding van die Christendom en die vergelyking met ander gelowe. Executive Summary A comprehensive demographic study of more than 200 countries finds that there are 2.18 billion Christians of all...

read more

VBO – Interaktiewe webtuistes 2012

Communitas het 'n deel van hulle webruimte by Hetzner beskikbaar gestel vir gemeentes om hulle eie webtuistes te huisves.  30 gemeentes en instansies gebruik dit al.  Deur middel van die VBO kursus, Ontwikkel 'n Interaktiewe Webtuiste, word...

read more