{ARGIEF}

Month: January 2012

Sondag 29 Januarie: Hoe oud is jy?

`n Ou oom wat ek reeds jare ken kom vandag by my en sê: “Laat ek jou iets oor die ouderdom vertel. Elke mens is so oud soos al die onvervulde drome wat jy met jou saamdra en so jonk soos daardie drome wat jy steeds koester en najaag! Dit gaan bepaal hoe oud jy is.”...

read more

Verder Geluister: 1 Kor 8:1-13

29 Januarie 2012 ~ Vierde Sondag na Epifanie ~ 1 Kor 8:1-13 Vir die aktualisering van die week se preek, sal ek met die volgende gedagtes speel as inleiding. Die aandrang van Julius Malema op grondhervorming - die insinuasie om plaasgrond sonder vergoeding af te vat,...

read more

Vrydag 20 Februarie: Ken ons nog ons mense?

Gisteraand is ek weer deur van my wyke wat ek in die gemeente bedien. Gewone ou huisbesoek. Miskien verstaan jy nie die gevoel nie. Om laatmiddag tuis te sit na ’n laaang dag op kantoor met baie dinge in jou kop en dan energie bymekaar te probeer maak om in jou motor...

read more

27-29 Feb – VBO Interaktiewe webtuistes

VBO: Die ontwikkeling van ‘n interaktiewe Gemeente Webtuiste

Communitas 27-29 Februarie 2012

advertensie
Communitas bied weer ‘n geleentheid aan ’n beperkte aantal gemeentes/persone om deel te word van ons webgemeenskap.

In die Communitas webgemeenskap word die volgende gebied:

  • bekostigbare en betroubare huisvesting vir ‘n webtuiste;
  • ‘n wegspring WordPress installasie vir ‘n webtuiste, wat vinnig en liggewig is, die nuutste web tegnologie en ‘n kommersiële template gebruik, en ook ‘n mobiele opsie insluit (kyk hier na ‘n voorbeeld van dié installasie);
  • praktiese opleiding in die verdere ontwikkeling van ’n interaktiewe webtuiste; en
  • ‘n paar opsies van voortgaande ondersteuning, volgens ooreenkoms.

Dit word alles verpak in ‘n VBO kursus, waartydens opleiding en begeleiding van die gemeente se webmeester, leraars en/of ander betrokkenes in die ontwikkeling van ‘n interaktiewe gemeente webtuiste gegee word.  Die webtuiste word met die gewilde en kragtige CMS WordPress gebou.  Deelnemers word blootgestel aan ‘n wye reeks uitbreidings wat vir hulle unieke behoeftes gebruik kan word. 

Die Uitkomste van die kursus is die volgende:

read more

Geestelike Begeleiding 2012-2013

Kursus in Geestelike Begeleiding 2012/13  Die Sentrum vir Geloofsvorming en Communitas bied ‘n 2 jaar kursus in Geestelike Begeleiding (ook bekend as Spiritual Direction) aan. Die kursus bestaan uit 6 modules [van 3-5 dae] per jaar. Dit word op ‘n eilandsituasie...

read more

Verder Geluister: 1 Kor 7:29-31

Sondag 22 Januarie 2012 ~ 1 Kor 7:29-31 Derde Sondag na Epifanie Dit help om te begin dink aan die betekenis van epifanie ... gaan na Wikipedia en kyk bietjie wat alles daar staan. http://en.wikipedia.org/wiki/Epiphany_(feeling) Tweedens: die liturgiese voorstel is...

read more

Vrydag 13 Februarie : Woede

Woede is soms nodig, maar baie gevaarlik, nie vir die persoon op wie jy dit uithaal nie, maar vir jouself. ’n Kalm gees bereik dikwels veel meer as ’n woede-uitbarsting. Woede laat jou perspektief verloor en laat jou foute maak. Tog is daar ook iets soos “heilige...

read more