{ARGIEF}

Month: February 2012

Mrt 2012 – kleingroepmateriaal oor fokustekste

MAART 2012 RIGLYNE VIR HUISKERKE EN SELGROEPE MET DIE LEESROOSTERTEKSTE AS FOKUS TWEEDE WEEK IN LYDENSTYD 4 Maart Gen.17:1-7, 15-16  ‘n Nuwe naam! Ysbreker Is jy tevrede met jou naam? As jy ‘n ander naam kon kies, wat sou dit wees en hoekom?   Lof en...

read more

Om Jesus aan mense voor te stel

Inkarnasie, Evangelisasie en Nuwe Gemeentes

Die vestiging van ‘n nuwe gemeente, oftewel kerkplanting, is by uitnemendheid ‘n evangelisasieproses. Juis omdat dit nie blote afstigting of die vestiging van ‘n alternatiewe soort gemeente kan wees nie, is die krities belangrik om na te dink oor die manier waarop Jesus aan geloofsvervreemde mense voorgestel word.

read more

Die Suid-Afrikaanse liturgiese landskap

In die nuutste uitgawe van Pretoria se Fakulteit teologie se nuusbrief Teo.co.za is hierdie interessante bydrae van Hennie Pieterse oor die liturgiese diversiteit in ons land: "Oor die algemeen word die liturgiese landskap van kerke in Suid-Afrika deur diversiteit...

read more

Vrydag 24 Feb: Die vier pilare van armoede

Die ontrafeling van sosiale probleme is kompleks en antwoorde nie eenvoudig nie. As daar eenvoudige antwoorde op die probleem van armoede was, was dit sekerlik al op die tafel. Die afgelope maande, sedert ons vorige konferensie oor armoede, het die NGK en VGK koppe...

read more

Missionale Safari

Kyk gerus na Jurgens Hendriks se vertelling van die verhaal van 2010 se Missional Safari in Zimbebwe en Namibie op You Tube missional safari

read more

Verder Geluister: 2 Kon 2: 1-12

19 Februarie 2012 ~ Sondag van die verheerliking ~ 2 Kon 2: 1-12 Ek is beïndruk met die Preekstudies (Leesrooster) se hantering van hierdie teksgedeelte. Dis ‘n  voorreg om so ‘n preekhulp te hê. Na my oordeel moet ‘n mens 2 Kon 2 tot ten minste vers 14 lees, en...

read more