{ARGIEF}

Month: April 2012

Mei 2012 – kleingroepmateriaal oor fokustekste

MEI 2012 RIGLYNE VIR HUISKERKE EN SELGROEPE MET DIE LEESROOSTERTEKSTE AS FOKUS VYFDE WEEK IN PAASTYD 6 Mei Joh.15:1-8 Vas aan die Wingerdstok! Ysbreker Aan watter persoon in jou lewe is jy so vas dat dit moeilik sal wees as hy of sy moet weggaan?  Lof en...

read more

Verder Geluister: Joh 15:1-8

6 Mei 2012 ~ Vyfde Sondag van Paastyd ~ Joh 15:1-8 Die volgende ware verhaal word vertel in Joan Chittister se Welcome to the Wisdom of the World.Naby Lake Erie het ‘n diensorganisasie ‘n sopkombuis aan die gang gehad.  In die bitter koue het baie hawelose ...

read more

Retraite: Die lewe is ‘n nuwe kragveld

Retraite Gelei deur  Willem Nicol Tema: Die lewe in ’n nuwe kragveld Ons stel ons oop vir ’n dieper begrip en intenser ervaring van Paulus se boodskap oor die nuwe lewe. ’n Mate van stilte en ’n bietjie gesels. ’n Klompie aandag aan die liggaam. Luistermusiek en sang....

read more

Sondag 8 April: Die opstanding van Christus

Vandag vier ons Opstandingsondag! In meer as een opsig is hierdie die waterskeidingsoomblik in die geskiedenis. Jou siening van hierdie dag weerspieël jou siening van God. Daar is diegene wat die opstanding sien as `n simboliese gebeure, metafories en met groot...

read more