{ARGIEF}

Month: June 2012

Verder Geluister: 2 Kor 6:1-13

24 Junie 2012 ~ Vierde Sondag in Koninkrykstyd ~ 2 Kor 6:1-13Ons loop as’t ware die vertrek binne in die midde van ‘n baie brose en eerlike gesprek tussen Paulus en die gemeente in Korinte as ons hierdie week die sleutelteks, 2 Korintiërs 6:1-13, gebruik as die basis...

read more

It’s more than meets the eye?

Dit is yskoud.  Die kerkraad staan en blaas wolkies in die konsistorie. Ons stap so 10 minute voor die diens in. Daar is byna niemand in die kerk nie.  Min dinge kan so ontstellend wees as ‘n koue kerk met mense wat so hier en daar een-een in die banke sit. Die lofspan kom so een-een na vore en lyk ‘n bietjie of hulle ‘n oefening die week gemis het. Hier is niks inspirerend moontlik vanoggend in hierdie ruimte nie, flits dit deur my kop.
read more