{ARGIEF}

Month: August 2012

En toe kry die duiwel op sy …

My vriend, Ek het mos ‘n hele winter by Kalkrand NG Kerk spandeer.  Hulle het niemand vir Pinkster 2012 gehad nie, en aangesien ek vir die eerste keer in jare gesond gevoel het, het ek aangebied om dit waar te neem.  Vir die van julle wat nie weet nie, dit is ‘n...

read more

Woensdag 22 Augustus: Korrupsie

Was vanoggend by die loodsing van `n anti-korrupsie veldtog in Khayelitsha. Teenwoordig was oa. Aartsbiskoppe Thabo Makgoba en Stephen Brislin. Egter ook pastore wat werk IN Khayelisha (Xola Skosana e.a), ander geloofsgroepe en die hoofrabbi van SA. Daar is hard en...

read more

After shave, nee, after piepie

My vriend, Wanneer ek terugdink aan hierdie dag, hierdie Sondag aan die einde daarvan, dan wonder ek of ek die regte ding gedoen het.  Eintlik voel ek nogal sleg oor wat ek vandag aangevang het.  Ek voel nou nie sleg oor die erediens wat ek waargeneem het nie, maar...

read more