Is jy moeg gespartel en gesukkel? Het jou lewe leeg en sonder betekenis geword? Is jy dalk diep ongelukkig en eensaam? Voel jy al geruime tyd dat God aan jou hart kom vat, maar dat jy om een of ander rede terughou? Dalk het die kerk jou teleurgestel en of seergemaak....
Verder Geluister: Markus 9:30-37 – Om te sien is nie altyd so eenvoudig nie
23 September 2012 ~ Sewentiene Sondag in Koninkrykstyd ~ Markus 9:30-37 Om te sien, om werklik te sien is nie altyd so ‘n eenvoudige aangeleentheid nie. Soms leef mens vir ‘n lang tyd ‘n werklikheid sonder om dit waarlik goed te sien, sonder om dit waarlik te begryp....
Maandag 17 September: Ewige reisigers
`n Klompie dae gelede het ons `n paar gedagtes gewissel oor `n oorgangstyd. Dalk tog nog net dit. Dit kan ook `n erge misleiding wees deur te dink dat ons binnekort sal uit die oorgangstyd sal “arriveer” in `n nuwe tyd en in `n nuwe utopia. As ek na die Bybel kyk dan...
Verder Geluister: Mark. 8:27-38 (9:1) Help ander sien dat die koninkryk van God gekom het
16 Sept 2012 ~ Sestiende Sondag in Koninkrykstyd: Mark. 8:27-38 (9:1) Help ander sien dat die koninkryk van God gekom het Die opvallende vir my in die perikoop van Mark.8:27-38 (9:1), is die belangrikheid van om te sien, veral te sien die tekens van die...
Vrydag 7 September : Vrede
Om oor “ware en egte vrede” binne die bestek van `n paar woorde iets sinvol te skryf, is moeilik. Daarom het ek dit goed gedink om doodeenvoudig `n paar stellings en aanhalings op die tafel te sit wat hopelik verdere gedagtes en gesprek sal stimuleer: Daar is `n...
Woensdag 5 September: Die pyne van `n oorgangstyd. Godsdiens Aktueel Die Burger
`n Boekresensie - Woordeloos tot verhaal, trauma en narratief in Nederlands en Afrikaans en `n brief in reaksie daarop in DB verlede week, verdien verdere kommentaar. Oor die betrokke skrywes wil ek my nie uitlaat nie, maar oor die saak van liminaliteit waaroor die...
Maandag 3 September: Oor ego’s en Dagbreek
Sommer net twee los gedagtes vir die dag. ’n Opgeblase ego is ’n vreeslike ding. Dit veroorsaak ook baie stres. Stel jou voor jy is met ’n groot balon in ’n oorvol stadion en elkeen sit met ’n spelt in die hand! Om in die dae `n te groot ego te probeer beskerm kan jou...
Verder Geluister: Markus 7:24-37 – God se krummelvreters
9 Sept 2012 ~ Vyftiende Sondag in Koninkrykstyd ~ Markus 7:24-37 – God se krummelvreters Dit is belangrik om in ag te neem dat die twee verhale, wat albei in heidense gebiede afspeel, volg op Jesus se herinterpretasie van wat mense onrein...