{ARGIEF}

Month: November 2012

Vrydag 30 November: Bruin identiteit

Ek sit in `n konfrensie op Stellenbosch wat in bree handel oor bruin identiteit in `n nie-rassige SA. Die menings is wyd en uiteenlopend. Van die kantlyn maak ek `n paar waarnemings: Apartheid het bruin mense baie seergemaak en die seer lê in baie opsigte nog vlak...

read more

Die swaeltjies is terug

“Niks is vir God onmoontlik nie.” (Lukas 1:37)   Hierdie vers uit VROUE MET VLERKE se “sacred text” laat my altyd dink aan die swaeltjies. Deur die vrieskoue, nat dae van die winter sien ons nie een swaeltjie nie. Vroegherfs migreer ons swaeltjies na die warmer...

read more

Johannes in ePub formaat

Die evangelie van Johannes fokus op Jesus as die gestuurde Woord van God wat volledig mens geword het. In hoofstuk 1-12 vertel Johannes van Jesus se publieke Joodse bediening met ’n fokus op wondertekens wat sy ware identiteit as die Seun van God openbaar. In Jesus...

read more

Appels – Videoclip

appels from Communitas on Vimeo. In die video word die metafoor van gravitasie gebruik om God se werking in ons lewens te verstaan. Ons beperk soms God se werking as slegs iets wat in ie verlede gebeur het en weer in die toekoms 'n invloed gaan hê. Soos gravitasie...

read more

Kleingroepwerk – Saam verder gedink

Die Communitas Leesrooster vir lidmate word vanjaar uitgegee onder die naam Woord en lewe Die weeklikse bydraes is ietwat verkort deur die groepstudie uit die boek te haal.  Dit verskyn nou in elektroniese formaat op Communitas se webblad onder die naam Saam verder...

read more

Persoonlike transformasie-uitdaging

Baie eenvoudig gestel, jy sal nie verander as jy nie weet dat jy van punt A na B moet gaan nie.

‘n Dieper kyk na hierdie stelling beteken dat as verandering gelyk is aan transformasie, die aanpassings onder die water (metafoor van die ysberg) plaasvind en daar nie net “window dressing” gedoen word nie.

Dit beteken ook dat om van punt A na B te skuif, jy nie net moet weet waar Punt A en B is nie, maar ook vanwaar punt A kom en waarheen punt B gaan.  Dit beteken sekerlik ook dat jy moet weet wie punt A is en wie punt B is en wat die inpak op mekaar sal wees (metafoor van die eiland).  Die verandering kan in ‘n oomblik gebeur en die sneller kan ‘n momentele gebeure wees, maar dit gebeur waarskynlik binne ‘n proses, en met verloop van tyd.  Dit gaan in elk geval verseker ‘n proses tot gevolg hê. 

read more

Verder Geluister: Lukas 21:25-38

2 Desember 2012 ~ 1ste Sondag in Advent ~ Lukas 21:25-38 In beide die liturgiese riglyne en die preekvoorstel beklemtoon die skrywers dat eerste Adventsondag bekend staan as “Sondag van hoop”. Die tekste nooi die gemeente om ʼn “nuwe jaar” te begin en bring die...

read more