{ARGIEF}

Month: December 2012

Maandag 31 Desember 2012: Christus en sonde

Daar is tans `n beweging oor die wêreld aan die gang – ook in ons eie land – wat wil beweer dat daar nie so iets soos sonde is nie. Oor waar die verskriklike kwaad om ons vandaan kom, word geswyg. Die logiese volgende stap is dan om te sê dat ons ook nie n Verlosser...

read more

Lepel – Videoclip

Lepel from Communitas on Vimeo. "Lepel" kan ook as 'n metafoor van hoop gebruik word. Vra maar vir enige mens wat 'n lepel sien wat bo hulle bord lê. Dan raak daardie lepel die simbool van hoop op nagereg! Op 'n manier is Kersfees ook so 'n simbool van hoop vir die...

read more

Fresh Expressions of Church kursus kom na Suid Afrika in 2013.

Die agtergrond van “Fresh Expressions” se hoofkursus.

Vars uitdrukkings van kerkwees is ‘n strategie wat amptelik deur die Anglikaanse en ander kerke in Engeland die afgelope 10 jaar aanvaar is,  waardeur elke gelowige en gemeente aangemoedig word om naas die bekende en bestaande maniere van kerkwees ook nuwe, vars maniere van kerkwees daar te stel vir die al groter wordende getal kerkvervreemde mense in Engeland.

read more