{ARGIEF}

Month: January 2013

Verder Geluister: Jeremia 1:4-10

 Sondag 3 Februarie 2013 ~ Vierde Sondag ná Epifanie Wanneer jy swaarkry, neem God dit persoonlik op ~ Jeremia 1:4-10 Jeremia se naam beteken “hy wat deur God verhoog is”. Maar dis nie hoe ons Jeremia leer ken het nie. Van kleins af hoor ons maar van Jeremia en...

read more

Lydenstydsimbole

Lydenstyd kan soms sy trefkrag verloor as die kruis net elke jaar voor in die kerk staan. Die kruis mag nooit "goedkoop" gemaak word of so gebruik word dat ons dit nie meer "ervaar" of raaksien nie. Klein simbooltjies van Lydenstyd kan ook saam huis toe gestuur word....

read more

Ouerskap

Een van die gebiede waar die wêreld die heel meeste vordering gemaak het die afgelope 40 jaar is die gebied van kommunikasie. Reeds sedert die laat 19de eeu probeer ons kommunikeer met toestelle en die ontdekking van “wireless” toestelle wat jy saam met jou kon...

read more

Vlieg en Lewe

Vroue met Vlerke In Lukas 1:28 kom die engel Gabriël by Maria en hy groet haar: “Goeiedag. Ek het baie goeie nuus vir jou. Die Here het groot genade aan jou bewys. Hy is by jou!” Hier in die Overberg het dit in die oestyd begin reën en reën en reën. Die goue graan het...

read more

Dinsdag 15 Januarie : Kom tot die punt asseblief!

Verlede jaar sit ek in een van Amanda Strydom se vertonings by die KKNK en luister na haar liedjie “Kom tot die punt”. Vooraf deel sy haar frustrasie met predikante wat te dikwels al om `n saak praat. Ek is `n groot aanhanger van Amanda, maar dié een het seergemaak,...

read more

Verder geluister: Jesaja 62:1-5

20 JANUARIE 2013 ~ Tweede Sondag ná Epifanie ~ Jesaja 62:1-5 Dit wil vir my voel Suid-Afrikaners moet Jesaja verstaan, moet ten volle empatie kan hê met die gemeenskap vir wie Jesaja preek en profeteer. Inteendeel, as mens die eksegese van die leesrooster in ag neem,...

read more