{ARGIEF}

Month: February 2013

God is my getrouste vriend- ‘n Gebed

Die gebed wat Ps 116 se digter bid, het my weer laat dink aan die titel wat  Jannie Botha destyds vir die gebed gegee het:

Here, U is getrouer as my getrouste vriend.

In die Psalm verklaar die digter sy liefde vir God, want God is altyd bereid om te luister wat ons sê. Deur in Hom te glo kry ons rus vir ons hart. Daarom bring ons, ons lewe as ‘n offer! Hy is inderdaad die getrouste vriend.

read more

Verder Geluister: Fil 3:17-4:1

Tweede Sondag in Lydenstyd ~ 24 Februarie 2013  Filippense 3:17-4:1 Wat ʼn week in die nuus! Anene Booysen se grusame verkragting in Bredasdorp word geëggo met die begin van ʼn ontluikende drama in Pretoria. Reeva Steenkamp se verhaal moet nog ontvou, maar die...

read more

Waarderingsonthaal

Die Waarderingsonthaal het sy ontstaan in die 1970's/1980's met die doel om waardering te betuig teenoor afgetrede dames van die Vrouesendingbond wat onontbeerlike werk binne die Kerk se sendingaksies verrig het. Mettertyd is getroude oudsendelinge ook genooi soos hul...

read more

Bederfdag vir predikantsvroue

Bederfdag vir Predikante se vroue Die Communitas-taakspanne Vrouebegeleiding en Predikantebegeleiding het saam inisiatief geneem om vroue van predikante bietjie te bederf en daardeur dankie te sê vir hul ondersteuning in gemeentes. Predikantsvroue wat langer as 20...

read more