{ARGIEF}

Month: April 2013

Die Here hoor nie my gebed nie!

Soms, sal mense vir my vra

“Dit voel vir my of die Here my nie hoor nie Dit voel of ek teen die dak vas bid! Soms voel dit vir ons of die Here ons nie hoor as ons bid nie. Ons bid en ons vra die Here om te help, maar dit voel net vir ons asof niks gebeur nie. Dan word ons moedeloos.

Miskien is die antwoord daarin geleë – nie omdat die Here ons nie hoor nie, maar dalk omdat ons nie vir die Here hoor nie. Gebed is nie maar net ʼn eenrigting kommunikasie middel waar ons versoeke kan insit en wag dat ons dit ontvang nie. Gebed is ʼn kommunikasiemedium tussen ons en God. Vir gebed om effektief te wees, moet daar ʼn opregte verhouding tussen ons en God wees.

read more

Gemeentenuus: Swellendam

‘n Dankbare Jaar Vir die vrouelidmate van Swellendam was 2012 ‘n dankbare jaar met wonderlike geleenthede. Ons eerste algemene vergadering gaan oor die liefde. Johannes 13:24 “Ek gee julle ‘n nuwe gebod: Julle moet mekaar liefhê.” Kyk na ander mense deur Jesus se oë....

read more

Gemeentenuus Langebaan

Gemeentenuus Langebaan Die ou jaar is verby en 'n nuwe 2013 is al met 'n drafstap oppad met ons nuwe program en nuwe uitdagings. Ons onthou steeds van ons werksaamhede en bedrywighede van 2012 onder die tema “Vroue met Vlerke”. Die beplanning van funksies was 'n groot...

read more

Gemeentenuus Laingsburg

Gemeentenuus Laingsburg Ons het tydens ‘n vroueverrykingsfunksie wat in die winter 2012 gehou is, stilgestaan by “Wat is jou droom ... vir Laingsburg?” Dit laat ‘n mens dink. Almal het iewers ‘n droom. Wat is die werklikheid en waar begin ons drome verander in die...

read more

Gemeentenuus: Swellendam

‘n Dankbare Jaar Vir die vrouelidmate van Swellendam was 2012 ‘n dankbare jaar met wonderlike geleenthede. Ons eerste algemene vergadering gaan oor die liefde. Johannes 13:24 “Ek gee julle ‘n nuwe gebod: Julle moet mekaar liefhê.” Kyk na ander mense deur Jesus se oë....

read more

Gemeentenuus: Bonnievale

 Hap-en-stap-ete in BONNIEVALE  Ons het vanjaar vanuit die hele gemeente staatmaker- ekonomiese resepte bymekaar gemaak, met die voorwaarde dat elkeen wat vir ons 'n resep gee haarself daartoe verbind om ook vir ons 'n oondbak van dié spesifieke gereg te maak.  Ons...

read more

Eva se gebed

Eva se gebed Ek is 'n vrou. Ek is uniek geskep deur God en 'n plek in hierdie lewe gegee – 'n ruimte om te mag wees. Die hele wêreld het gewag dat ek gebore moet word. Ek is 'n vrou. God se reis met my, deur die goeie en die slegte, het my voorberei om vry langs ander...

read more