{ARGIEF}

Month: June 2013

Vier jou Roeping!

Gedurende Maart vanjaar is die VBO-kursus Om opnuut “Ja” te sê vir ons roeping en werk by Communitas aangebied. Dit is in die verlede aanvanklik aangebied as ’n retraite, en het later bekend gestaan as die “Poort-kursus”. Tans word dit die Roepingskursus genoem, met...

read more

Changing Church for a Changing World

Changing Church for a Changing World Hiermee nooi ons jou namens Ekklesia, Communitas en Growing the Church (Anglikaanse kerk) hartlik uit na ‘n besondere eendag seminaar wat op 23 Julie in Kensington, Kaapstad plaasvind. Biskop Graham Cray is die missionêre leier van...

read more

7de Laan-oggend

[widgetkit id=13389] Die tema van die gewilde TV-sepie, 7de Laan, was ʼn treffer. Niemand wou dit mis nie. Daarvoor was die verrassingselement net te groot. Dit het vir groot geesdrif en ondersteuning gesorg toe die Kommissie vir die Diens van Barmhartigheid van die NG...

read more

Retraite op Wortelgat

Die komende week vind daar weer ‘n Retraite plaas: Jesus en die Koninkryk, wat die tweede been is van die eerste jaar van die Geloofsreis vir predikante. Die eerste been van die Geloofsreis het vroeër vanjaar plaasgevind op Wortelgat net buite Stanford, en hierdie...

read more

Gemeentenuus: Richmond

Die geestelike bediening van plaaswerkers lê die vroue van Richmond na aan die hart. Jesus se dissipels was mense wat OORGEE, OMGEE EN AANGEE in kort die belangrikste opdragte in die Woord: liefde tot God, liefde tot my naaste en die sendingopdrag. Ons as gelowige...

read more

CLF

Die natuur om ons Nuut in CLF se reeks pamflette is twee onderwerpe wat verband hou met die natuur. Diere in die Bybel is ʼn interessante waarneming van die rol wat diere in die Bybel gespeel het. Prof Jannie du Preez lig op sy kenmerkende manier die belangrikheid van...

read more

Eva se gebed

Ek is 'n vrou. Ek is uniek geskep deur God en 'n plek in hierdie lewe gegee – 'n ruimte om te mag wees. Die hele wêreld het gewag dat ek gebore moet word.   Ek is 'n vrou. God se reis met my, deur die goeie en die slegte, het my voorberei om vry langs ander te...

read more