{ARGIEF}

Month: July 2013

Armoede: Wat doen JY?

Ons almal weet dat grootskaalse armoede, menslik gesproke, waarskynlik die mees plofbare probleem in Suid-Afrika is.Terwyl dit so is dat baie kerke iets hieraan probeer doen, is die vraag of ons nie veel meer kan doen nie. Ons is van mening dat hierdie ook `n saak is...

read more

Hierdie Kwartaal se VBO-Kursusse

Hierdie kwartaal is alreeds weer in sy derde week en ons eerste kursus van die derde kwartaal, Padlangs Ouerskap, is reeds agter die rug. Daar lê egter nog vyf Communitas-kursusse voor waarvoor jy kan inskryf. Ons wys graag op die volgende kursusse wat in die komende...

read more

Predikante Begeleiding (SKP)

Die Taakspan vir Predikante Begeleiding vorm deel van die Diensgroep vir Gemeentes.   Die Diensgroep vir Gemeentes (Communitas) se doel is om aan die gemeentes, predikante en lidmate van die NG Kerk in SA en die VG Kerk Kaapland diens te lewer. Die Taakspan vir...

read more

Mentorskap

Uitnodiging en indentifisering van persone Toerusting van mentors Aanwending en organisering van mentors Kontakpersone:        Pierre Goosen;  pmgoosen@sun.ac.za; Joanie Batt;  jcab@sun.ac.za;  tel 021-808 3382 Mede-opleiers:          Hennie Dippenaar;  Theo...

read more

Standplaasverwisseling

Bewusmaking dat standplaasverwisseling nie teenoor beroeping staan nie Bekendstelling aan dominees en gemeentes/kerkrade Identifisering en ontmoeting van kandidate Fasilitering van proses in gemeentes Skakeling en samewerking met die Verband (Ringe)...

read more

Induksie

Fasilteer ‘n ‘sagte landing’ wanneer die dominee in ‘n ‘nuwe gemeente’ bevestig word  Spanbou: dominee-kollegas, geestelike leiers, amptenare Begelei dominee en gemeente om geloofonderskeidend te leef en dien Kontakpersone:        Pierre Goosen;...

read more

Brugpastoraat

Opleiding en ondersteuning van brugpredikante Begeleiding van die gemeente wat vakant geraak het Hantering van “verliese” en verandering in die gemeente Fasiliteer die proses om die kultuur van die gemeente te bepaal Demonstreer missionale leierskap Berei gemeente...

read more