{ARGIEF}

Year: 2013

Geletterdheids-pakket vir volwassenes

Hilde Liebenberg van Bonnievale het 'n geletterdheidspakket saamgestel wat bestaan uit lesse wat spesifiek gebruik kan word om volwassenes wat nie op skool was nie, binne 'n jaar te leer lees en skryf. Die pakket is verbruikersvriendelik –  elke les is woord vir...

read more

Vrouediens NG Gemeente Albertinia

Gouritsmond - Saterdag, 7 September Op 'n sonskyn wintersoggend, met die klank van die see in die agtergrond, het 'n veertigtal dames van Albertinia en Gouritsmond in Gouritsmond se pragtige kerkgebou byeengekom om te besin oor die tema Vroue met Vlerke. Mev Annatjie...

read more

VGK Kraaifontein deur Lynette Roelofse

Terwyl ek my voorberei vir ons gewone maandelikse Vrouediensbiduur raak ek bewus van Maria Magdalena. Ek raak intens bewus van die vroue by die graf. Terwyl ek 'n paar gedagtes neerpen, kom Vroue met Vlerke se geloofsreis by my op en ek stap saam met ons vroue deur...

read more

Herbertsdale gemeente deur Annetjie du Toit

Algemene vergadering Tydens ons laaste vergadering het ons met groot welslae Eva se gebed tydens die opening  behandel. Heelwat vroue het na die vergadering die gebed aangevra om dit aan 'n  ander vriendin te gaan gee. Bybelstudiegroep Ons Bybelstudiegroep het in...

read more

Herbertsdale juig oor Vroue met Vlerke

Getuienis van sommige groeplede: Dit is vir my een groot lekkerte om elke Woendag saam met vriendinne gedagtes uit te ruil en te voel hoe die Heilige Gees met elkeen van ons werk. Die geloofsreis is anders as gewone bybelstudie en gee ons die geleentheid om God, sy...

read more