{ARGIEF}

Month: January 2014

Christelike Geloof en Wetenskap: Die hele prentjie

  Geloof en Wetenskap   Somtyds bestaan die idee by sommige dat “geloof” met die hart te make het, terwyl “wetenskap” met die kop te doene het. Dán werk dit só: Geloof veronderstel glo; wetenskap veronderstel dink. Geloof is om vas te hou aan dinge wat ons nie kan...

read more

Retrait met Dr. Kent Ira Groff

Ons het `n 2 ure retrait met Dr. Kent Ira Groff volgende Dinsdag 28 Januarie 2014 om 10h00 – 12h00 by die Bellville Suid Congregagational Kerk, Eendrag Straat, Bellville. Die Tema: “Caring for Your Own Soul While Caring For Others”, emphasizing spiritual disciplines –...

read more

Spesiaal vir alle Leiers

  PEAK LEADERSHIP: Hoe persoonlike leierskap die gemeente en gemeenskap na nuwe hoogtes (“peaks”) kan begelei. Wanneer?   18 –20 Feb 2014 Waar?     Stellenbosch Aanbieders:  Jannie le Roux & Peet Bester Tema en Doel  Dis nie net ’n kursus vir besigheidsleiers nie....

read more

Bybelstudie les dors op Swellendam

deur Carin Brink Op Dinsdagaande verruil sowat vier-en-twintig Swellendammers hul kosbare 7de Laan vir stilword om die Bybel. Hulle is nie meer vandag se kinders nie – die bene raak stadiger as die breinvermoë, en die gemoed moet beskerm word teen die bombardering van...

read more

Piketberg

deur Marina Grobbelaar Die Ring van Piketberg, bestaande uit agt gemeentes nl. Aurora, Eendekuil, Hopefield, Koringberg, Moorreesburg, Piketberg, Porterville en Redelinghuys het op 17 September 2013 ons jaarlikse Ringsbyeenkoms gehou.  Ons roteer dié byeenkoms tussen...

read more

Die Siel van MERWEVILLE

deur Esther Fourie Liggeraak en fynbesnaard – dit is Merweville se eie aard elkeen op sy eie, tog ook almal saam verbind deur een groot gedagte die Merweville-naam. Weggesteek tussen klipkoprante in die hart van die karoo afgesonderd, een alleen staan 'n kerk van grys...

read more

Geloofsreis van van ‘n vrou

DURBANVILLE GEMEENTE deur Paula Nieuwoudt In vertroue glo ek die Heilige Gees sal getrou wees en vroue stuur wat HY graag by ons laaste Vroue-aand van die jaar wil hê. Teen 18:50 is daar nog net 3 vroue …. En die sprekers het ook nog nie opgedaag nie.  Wat 'n...

read more

WAARDERINGSONTHAAL

deur Esther Blackaller Die Waarderingsonthaal het sy ontstaan in die 1970's/1980's met die doel om waardering te betuig teenoor afgetrede dames van die Vrouesendingbond wat onontbeerlike werk binne die Kerk se sendingaksies verrig het.  Mettertyd is getroude...

read more

Pofadder

deur Alida van Niekerk Vanaand moes ek vinnig kamer toe vlug of ek het in trane uitgebars. Dis hartverskeurend om jou hartsmense so te sien. Pa se wens is so eenvoudig, maar ook nie. Hy wil nog net een keer die Boesmanland groen sien. My liewe dierbare man se gemoed...

read more