{ARGIEF}

Month: February 2014

Maart 2014 riglyne

Vir huiskerk en selgroepbyeenkomste met die fokustekste van die Leesrooster vir lidmate as basis Sondag van Verheerliking en die Week daarna 2 Maart Matt.17:1-9 Jesus se heerlikheid Ysbreker Is daar enige vakansie, naweek, uur in jou lewe wat jy nooit sal vergeet nie?...

read more

Voel jy vasgeverf, of slaap jy sleg oor finansies?

     VBO 7 :   Entrepreneurskap en Finansiële Intelligensie     Die meeste van ons predikante is nie bekend  vir ons buitengewone finansiële intelligensie nie!  Ons dink min oor geld, het gewoonlik te min geld(!) en sou verseker verkies om nie daaroor te praat met...

read more

Jesaja – Lees, luister, leef – ePub

Beskrywing Die profeet Jesaja tree in ‘n baie moeilike tyd op. Die wêreldmag van die Assiriërs het Israel en Juda bedreig.  Geen wonder dat Agas koalisies probeer vorm het met ander wêreldmoondhede om die volk te probeer beskerm nie.  Jesaja verkondig egter dat God...

read more

Ontvang wat vir jou gegee is (ePub/Mobi)

Een van die groot hartseerstories van die kerk gaan oor wat keer op keer weer met die sakramente gebeur het. Die Doop en die Nagmaal is deur die Here in sy genade aan ons gegee om ons geloof en ons eenheid te versterk – om ons nader aan Hom en nader aan mekaar te...

read more

Push through the Pain (ePub/Mobi)

  Push through the Pain - Early reflections on a narrative/ethnographic contextual model for the research of congregations in conversation with a missional vision for the church - Frederick Marais & Pat Taylor Ellison (ePub en Mobi)

read more

Seisoene van die Siel (ePub/Mobi)

  Seisoene van die Siel - “SEISOENE VAN DIE SIEL” wil duidelik maak dat sekere “geloofsgewoontes”, op bepaalde tye in ons lewe, op ‘n natuurlike manier ruimte skep vir die Heilige Gees om organiese geestelike groei in ons te bewerkstellig - (ePub en Mobi).

read more

Die Tafel

Die Tafel, Dis nie sommer enige tafel nie, dis ʼn kombuistafel. Die tafel staan ook nie op enige plek nie, maar in ouma se kombuis op Theunissen. Dis so ʼn groen geverfde kombuis, met blink emalje, soos die oumense se kombuise gewoonlik geverf was. In die hoek staan die...

read more