{ARGIEF}

Month: March 2014

Nuwe VBO-Kursus

      Gevorderde Sertifikaat in Bedieningsvernuwing Die Gevorderde Sertifikaat in Bedieningsvernuwing waaraan die VBO Taakspan in samewerking met Communitas en Ekklesia sedert verlede jaar beplan het, word nou met groot blydskap voorgelê. Die eerste kursus vind reeds...

read more

TOT SIENS en BAIE DANKIE!

  Ons sê  tot siens vir Zillah Botha   Woensdagoggend 26 Maart se kuier was 'n lekker-met-'n-traan : Communitas / Ekklesia / Fakulteit Teologie het na 6 jaar vir Zillah wat nou voltyds ouma (én oumagrootjie!) gaan wees, gegroet. Chris Jones het vir al die dames van...

read more

Jeugkantoor vierde kwartaal 2014

Wil julle mooi stories hoor? Ek het sommer ‘n paar om te vertel. Op ‘n besoek aan een van die gemeentes in ons platteland meer as 400km van die Kaap af, vertel ’n vrou die volgende: Sy het die tennisspannetjie van haar laerskool vergesel na hulle wegwedstryd op ’n...

read more

Spanbougeleentheid

deur Amanda Kruger-van Deventer “Wees stil en weet: Ek is die Heer. Julle krag lê daarin dat julle stil op My vertrou.” (Jesaja 30:15 Die Boodskap en Lied 519) God was aktief aanwesig tydens ons taakspan se spanbousessie oor twee dae. Antoinette en Bossie Muller het...

read more

Ek is nie te koop nie!

deur Carin Brink Op Maandag, 25 Maart het ons weer 'n skool aan die Weskus besoek met die Waardevol vir Jesus-projek. Die Laerskool Masiphathisane (1 047 leerlinge) is besoek met 'n span van sewe, wat vyf gemeentes verteenwoordig het. Dis 'n Xhosa- / Afrikaansmedium...

read more

God ken hul elkeen by die naam …

deur Mariette Odendaal AnneMarie de Klerk van Malingunde, Malawi, laat weet die volgende KIX-nuus: “Die kinders by ons KIX kleuterskool is baie spesiaal en deur God self hierheen gestuur. Hy ken hulle elkeen by die naam. Elkeen van ons kinders is vir Hom kosbaar en Hy...

read more

Vrouediens NG Gemeente HOPEFIELD

deur Vrouediens Vroue van Hopefield het begin om hul vlerke op ons dorp te sprei. Hul het begin om meer betrokke te raak by projekte en aksies in ons gemeente. Ons het 2013 afgeskop met ‘n safari-ete en kenmekaar. Ek haal aan: “Engela het soos gewoonlik iets...

read more

“Nella jy is nodig” SWELLENDAM

deur Anika Badenhorst Op 19 Februarie 2013 het ons gesellig saam verkeer en geluister na afgevaardigdes van twaalf diens-organisasies in ons dorp. Ons het geleer oor die onderskeie aksies se werksaamhede en is gemotiveer om iewers in te skakel en te help. Agtien...

read more

Ons vroue beleef God in STRANDFONTEIN

deur Yvonne Neethling As deel van NG Kerk Langebaan se 25-jarige vieringe in 2013 was die Vrouekamp in Strandfontein een van die hoogtepunte van die jaar se “Loof en Beleef”! Vroue van die Weskus is vir 'n naweek genooi om te ontspan – 12 tot 14 April 2013. Hulle kon...

read more