{ARGIEF}

Month: April 2014

‘n Ode aan my VG kollegas

Verlede week was ek by 'n geleentheid waar 'n senior joernalis verwys het na die bekende essay van Samuel Scudder  "Take This Fish and Look at It,"  Dit is die verhaal van 'n jong entomoloog (insektekundige)  wat van sy professor die opdrag kry om na 'n vis te kyk en...

read more

Lees eboeke – ePub en mobi (Kindle) – op jou PC!

Jy hoef nie 'n eleser soos 'n Kindle of 'n tablet (Android of iOS) te hê om eboeke te lees nie.  Eboeke kan net so goed op 'n PC óf 'n Mac rekenaar gelees word.   Vir ePub eboeke:  Laai Adobe Digital Editions af en installeer dit op jou PC.  Koop(laai) die ePub eboek...

read more

April riglyne vir huiskerk en selgroepbyeenkomste

met die fokustekste van die Leesrooster vir Lidmate as basis Groot Lydensweek 13 April Matt.26:14-27:46 Inleiding In die Groot Lydensweek kan die groep bymekaarkom en die aanloop en kruisiging van Jesus saam herdenk. Die fokusteks kan die groep help om die laaste van...

read more

Laat jou bediening weer BLOM!

  NUWE GROEI EN VRUG 'n VBO-kursus   Die Moreletapark Assosiasie (mpa) bied reeds die afgelope 3 jaar ‘n program van ondersteuning aan om leraars toe te rus om nuwe groei en vrug in hulle persoonlike lewe en in hulle gemeentes te vind.  Deur hierdie leiersbyeenkomste...

read more

FAMILIEBEDIENING – DIE BES BEWAARDE GEHEIM…

  Hoe kan FAMILIEBEDIENING werk in gemeentes, huishoudings, skole en binne 'n missionêre bediening? Ouers se verantwoordelikheid ten opsigte van hul kinders is 'n verbondsverantwoordelikheid.  Ouers is dus ongeag van hul toegerustheid die primêre geloofsbemiddelaars...

read more