{ARGIEF}

Month: July 2014

Ek KIES abundance!

Geluk is ... Oorvloed! Ons praat oor abundance. “IN AN ABUNDANCE PERSPECTIVE: AIM HIGH”. Dis nie net gewoon-wees nie, maar om uit te staan. Ek sit by een van die sessies van die nuwe kursus oor Geluk: Deugde-in-praktyk om te floreer (Happiness: virtue practices to...

read more

Hoe dink jy oor die Doop?

 Doop en Bediening Ontvang wat vir julle gegee is   Het jy vrae rondom die doop? Ons fokus so dikwels op die verskille tussen kerke oor hierdie saak - maar wat het die verskillende kerke in gemeen rondom die doop? Kom luister na Coenie Burger en Andries Cilliers...

read more

Camino na die Suidpunt van Afrika?

Communitas oorweeg om 'n Pelgrimstog na die Suidpunt van Afrika te organiseer. Die gedagte is om soos die bekende Camino de Santiago 'n tradisie te begin waar pelgrims na die Suidpunt van ons kontinent stap. Met 'n eerste navraag het daar heelwat positiewe reaksies na...

read more

Hoe sien jy?

   Om te hoor, te voel … en (anders) te sien (Skryfkursus)   Die beroemde skrywer Joseph Conrad (1857–1924) (Heart of Darkness, Lord Jim) het op ’n keer oor sy taak as skrywer gesê: “My task is to make you hear, to make you feel, and, above all, to make you see. That...

read more

Inter-generatiewe Gemeentes

 EENDAG-KONFERENSIE oor INTER-GENERATIEWE GEMEENTES:   Perspectives on being an Intergenerational Church   Hoofspreker: Marcia Bunge, Professor of Religion, Gustavus Adolphus College, Minnesota, USA. Gedurende die laaste 13 jaar het Prof Bunge baie gepraat en...

read more

Julie 2014 riglyne

Vir huiskerke en selgroepe met die fokustekste van die Leesrooster vir Lidmate as basis Vierde week in Koninkrykstyd 6 Julie Matt.11:16-19; 25-30 Ek is sagmoedig en nederig van hart Ysbreker Hoe verstaan jy “rus”? Lof en aanbidding Raak nou stil by die Here en kom tot...

read more

SPEKBOME VIR ONS MA’S op Moedersdag

deur Dawfré Theron Welgemoed Gemeente Ons het 250 spekbome uitgedeel aan elke ma wat die oggenddiens bygewoon het. Die boodskap vir die moeders was dat ons elke moeder ‘n geseënde Moedersdag toewens. Die teks het gekom uit Handelinge 2:14-42. Die boodskap het iets...

read more

“ViX” CITRUSDAL Vrouens in Christus

deur Madelein Horn ViX (Vroue in Christus) in Citrusdal het besluit om ons slagspreuk “GEE, GLO EN GROEI” weer uit te leef in alle projekte. Met hierdie “logo” in gedagte het die volgende projekte reeds vanjaar plaasgevind. Praise & Worship Ons tema vanjaar sluit...

read more