met die fokustekste van die Leesrooster as basis Een-en-twintigste week in Koninkrykstyd 2 November Matt.23:1-12 Die grootste onder julle – bereid om te dien Ysbreker Wie is die grootste-in-karakter-mens wat jy altyd sal onthou en hoekom is hy of sy vir jou die...
Hoe om e-boeke van Communitas te lees
Ons stel e-boeke in twee formate beskikbaar: ePub en mobi. ePub kan gelees word op selfone, tablette en rekenaars. Mobi kan gelees word op Kindle of op 'n Kindle toep op selfone, tablette en rekenaars. Om 'n e-boek aan te skaf, klik jy op die relevante boek, klik op...
Saam verder geluister – Kleingroepmateriaal vir Woord en lewe
Kleingroepmateriaal Hier is die kleingroepmateriaal wat saam met Woord en lewe - Advent 2014 tot Koninkrykstyd 2015 - gebruik kan word. Bestel of koop by Bybel-Media. [listyofiles folder="Dokumente/saam2015"]
Overberg – Pelgrims van hoop
Die Overberg Pelgrimstog van Hoop is ‘n inisiatief van Communitas om die moontlikheid van ‘n pelgrimstog in die Overberg tot by Suidpunt by Agulhas te ontwikkel. Ons eerste ekspedisie om die haalbaarheid van so ‘n droom te ondersoek vind van 18 tot 26 Oktober plaas....
Interaksie 4de Kwartaal, 2014
Teken in op INTERASKIE – Kontak Esther by die Kantoor vir Vrouelidmate. R50 per jaar vir 4 uitgawes – sluit posgeld in. 4de Kwartaal Interaksie Voorblad:
Interaksie bydraes
Interaksie 1/2015 Sperdatum 14 November 2014 Ringe: Namakwaland, Oudtshoorn, Paarl, Parow, Piketberg, Riversdal, Somerset-Wes Interaksie 2/2015 Sperdatum 25 Februarie 2015 Ringe: Stellenbosch, Swartland, Swellendam, Tulbagh, Vredenburg, Worcester, Wynberg Interaksie...
Wêreldbiddag vir Vroue 2015
Wêreldbiddag vir Vroue word volgende jaar op 6 Maart 2015 gehou. Die tema is deur die Wêreldbiddagkomitee van die Bahamas saamgestel: Jesus sê, “Verstaan julle wat ek vir julle gedoen het?” (Joh. 13:12). Kontak Freda Hamman by 021 903 2631, sel: 083 545 3052, e:...
Bedagsaamheid is ‘n reënboog in ‘n ander mens se wolk
deur Amanda Kruger-van Deventer “Daarom moet jy in stilte op die Here vertrou ...” (Ps.37:7) “Daar is 'n honger na gewone brood en daar is 'n honger na liefde, na goedheid, na bedagsaamheid; en hierdie is die vérreikende armoede wat die oorsaak is dat mense so ly.”...
Vrouedag by NG Gemeente Kenridge
Vroue met Vlerke-oggend - Vrouedag deur Hanlie Gouws Wanneer God aan die werk is, kry vroue vlerke! Dit was inderdaad ons belewenis op Saterdagoggend, 9 Augustus, by die NG Gemeente Kenridge. Om 09h00 het die gaste begin opdaag en is verwelkom met warm koffie en...
Vrouesaamtrek op Piketberg
deur Gerda van Schoor Spatsels rooi baadjies, serpe, krale en rooi servette op elke tafel het ons herinner aan Adri-Louise van Reenen wat nog verlede jaar ons Vroueverrykingsgeleentheid aangebied het. Maar, dit het ook 'n warm gevoel in die saal gegee. 'n...