{ARGIEF}

Month: February 2015

Maart 2015 riglyne vir huiskerke en selgroepe

met die fokus-tekste van die Leesrooster as basis Tweede week in Lydenstyd 1 Maart Markus 8:31-38 Volg Jesus na tot in sy lyding Ysbreker Hoe help jy gewoonlik iemand wat sê: “Hoekom moet ek so swaarkry?”, of “Hoekom straf die Here my dan so?” Lof en aanbidding Fokus...

read more

Gelukkige aftrede

Communitas bied vanaf 25-27 Maart die kursus Gelukkige Aftrede aan by Communitas op Stellenbosch. Deon Bruwer kyk na die voorbereiding vir aftrede op 'n persoonlike en emosionele vlak. Die program is daarop gerig om jou verstaan van aftrede teen die agtergrond van jou...

read more

Verlore generasie?

Bediening aan die 18-35 jariges: ‘n 2-Dag VBO Kursus   Daar is min gemeentes wat daarop sal kan roem dat hulle ’n baie suksesvolle bediening aan die 18 – 35 jariges het. Inteendeel. Die meeste gemeentes sukkel om kinders na belydenisaflegging gekoppel te hou aan die...

read more