{ARGIEF}

Month: May 2015

ZIM ABC wat die Woord gee

Hoe gaan dit met ons projek vir 2015? Ons sal binnekort nog oulike idees gee om weer ‘n bietjie woema te gee met ons insamelings. Verlede jaar se projek: Tyd loop so vinnig aan. Wie kan nog onthou wat verlede jaar se projek was? Dit was die projek: “Vertel, vertel!”....

read more

Eendag-kursus oor Kontemporêre Musiekbediening

Bou jou eie pizza –  Gemeentehulpmiddels vir musiekbediening Ons nooi jou graag na ‘n opwindende eendag-kursus oor Kontemporêre Musiekbediening: Bou jou eie pizza –  Gemeentehulpmiddels vir musiekbediening  Wanneer: 23 Julie 2015 Waar: Bybel-Media, Wellington...

read more

Worship Conference Notas : laai hier af

Worship Conference 2015   Hierdie omvangryke konferensie  oor die erediens en liturgie met sy 48 temas wat deur 34 sprekers en predikers aangebied is, se Powerpoint aanbiedings en uitdeelstukke word nou tot almal se beskikking gestel. Kliek op die titel van die...

read more

Winterskool 2015

Changing the World? An invitation to faithful discipleship and responsible citizenship 2 – 4 Junie 2015 Die jaarlikse Winterskool is 'n Ekumeniese Konferensie, aangebied deur Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch in samewerking met Ekklesia, Communitas en die...

read more