{ARGIEF}

Month: October 2015

November 2015 Riglyne vir huiskerke en selgroepe

met die fokustekste van die Leesrooster as basis Drie-en-twintigste week in Koninkrykstyd 1November Mark.12:28-34 Die grootste van alles Ysbreker Wanneer was jy regtig trots op jouself toe jy iets reggekry het wat jy gedink het nie moontlik is nie?   Lof en...

read more

Woestynrosie vs Vroue

deur: Heidi Botes Uit Bergsig se vroueaand het hierdie pragtige woestyn-rosie-storie ons aangegryp en ons deel dit ook met julle: Baie dankie aan Heidi Botes vir die navorsing hiervan en vir Google vir al die hulp. Heidi vertel dat sy die aand gevra is om so ietsie...

read more

Geboorte van ‘n nuwe Taakspan

Dissipelvorming Tydens die Sinode van Wes-en Suidkaap se sitting vroeër vanjaar, het daar onder die vleuels van die Diensgroep vir Toerusting 'n nuwe Taakspan tot stand gekom: Die Taakspan vir Dissipelvorming (vroeër Lidmaatbemagtiging).  Hierdie taakspan fokus op...

read more

Oktober 2015 riglyne vir huiskerke en selgroepe

met die sleuteltekste van die Leesrooster (Woord en Lewe) as basis Negentiende week in Koninkrykstyd 4 Oktober Job 1:1; 2:1-10 Sy gelyke kry jy nie Ysbreker Is daar iemand in jou lewe wat so ’n indruk op jou gemaak het dat jy tot vandag dink: Sy/haar gelyke kry jy...

read more