{ARGIEF}

Year: 2015

Oktober 2015 riglyne vir huiskerke en selgroepe

met die sleuteltekste van die Leesrooster (Woord en Lewe) as basis Negentiende week in Koninkrykstyd 4 Oktober Job 1:1; 2:1-10 Sy gelyke kry jy nie Ysbreker Is daar iemand in jou lewe wat so ’n indruk op jou gemaak het dat jy tot vandag dink: Sy/haar gelyke kry jy...

read more

Aan die hardloop tot by 2015 se einde

Is julle gereed vir die “nog vinniger hardloop”-kwartaal! Die laaste kwartaal het mos ’n manier om tussen al die jaareindgeleenthede so vol te raak dat jy 2 keer by jouself verby kan hardloop sonder om een keer te groet. Ek het so 2 jaar gelede ontdek dat die rede...

read more

Dis Communitas se verjaarsdag!

8 Jaar oud! Twee jaar gelede skryf Frederick op Communitas se verjaarsdag die volgende: Ons is dankbaar vir die mylpaal en vir almal wat gehelp het om ons dienste aan gemeentes en predikante uit te bou. Baie dankie aan elke gemeente wat ons vertrou het om saam met...

read more

Coenie en sy boeke …

Een van die dinge wat sinoniem met Coenie Burger is, is BOEKE. By sy afskeidsfunksie vertel hy hoe hy besef het ander mense moet 'n mens help lees ... en dit was die begin van die BUVTON navorsingsgroepe - Communitas se voorloper! Lees onder verder om die videogreep...

read more

Impak

Impak Prys: R150.00 KLIK HIER OM TE KOOP Nadat ’n kort videogreep van Nataniël by die NG Sinode van Wes-en-Suid-Kaapland 2015 as deel van die verkorte aanbieding oor lidmaatbemagtiging gewys is, het die video “viral” gegaan. Dit het gelei tot enorme blootstelling vir...

read more

SLEUTELTEKSTE – ADVENT 2015 TOT KERSFEES 2016

Laai dit hier af: Fokustekste 2016.xlsx Sondag Datum Sleutelteks Ander tekste Advent – Epifaniefees 1 Eerste Sondag in Advent 29-Nov-15 1 Tessalonisense 3:9-13 Jeremia 33: 14-16 Psalm 25: 1-10 Lukas 21: 25-36 2 Tweede Sondag in Advent 06-Des-15 Maleagi 3: 1-4 Lukas...

read more

September 2015 riglyne vir selgroepe en huiskerke

met die Leesrooster fokustekste as basis Vyftiende week in Koninkrykstyd 6 September Jak.2:1-17 Die broer in die ander klas as ek Ysbreker Met watter tipe maatjies wou jou ouers nooit hê jy moet speel nie?   Lof en Aanbidding Kom ons loof vanaand die Here met...

read more

Die geheim van Geluk

    “Mens moet net nie jou vreugde verloor nie!” herinner iemand. Maar hoe hou jy dit? Hoe ontdek jy dit? Navorsing wys dat gelukkige mense meer suksesvol is. Om eenvoudig elke dag drie dinge neer te skryf waarvoor jy dankbaar is, het ’n merkwaardige positiewe effek...

read more