{ARGIEF}

Month: April 2017

‘n Hartseer dag

Hulde aan Freddie Schoeman Nelis Janse van Rensburg bring treffend hulde aan Freddie Schoeman van die Oostelike Sinode, wat gister skielik oorlede is. "Freddie Schoeman se skielike heengaan vandag, is vir die NG Kerk 'n reuse-verlies. Hy was 'n toegewyde leraar,...

read more

Kix Koester Kinders – tweede kwartaal

Ons is so opgewonde oor die eerste kwartaal!! Die Nuwe Testament ontmoetings het tot heerlike byeenkomste gelei. Ons was ook baie opgewonde om te hoor hoe verskillende skole en kerke die Kix-materiaal gebruik. Enigiemand is welkom om ‘n Kix-groep by ‘n nasorg,...

read more

April-Mei 2017 riglyne vir huiskerke en selgroepe

met die fokustekste van die Leesrooster as basis Paassondag en die week daarna 16 April Kol.3:1-4 Saam met Christus uit die dood opgewek Ysbreker Op skool het ons ‘n onderwyseres gehad wat aan die einde van die jaar die hele klas beloon het met ‘n partytjie, selfs al...

read more