{ARGIEF}

Month: May 2017

Staatskaping : Verklaring van die SARK

Gemeentes kan gerus hierdie belangwekkende verklaring van die SARK deel op hulle gemeenteblaaie of 'n kopie daarvan beskikbaar maak vir gemeentelede om te lees. Dit is uiters noodsaaklik dat gemeentes ingelig word tov die stem van die ekumeniese kerk oor staatskaping...

read more

Junie 2017 riglyne vir huiskerke en selgroepe

met die sleuteltekste van die Leesrooster as basis Pinksterfees en die week daarna 4 Junie 1Korintiërs 12:3b-13 Die Gemeente... God se geskenk aan ons en ons wêreld Ysbreker Kan jy onthou van ‘n keer toe iemand jou ‘n opdrag of taak gegee het wat jy geweet het jy nie...

read more

BAM Cafe Stellenbosch

AIM South Africa (AIM-ZA) is hosting a BAM Café at the Hofmeyrsaal Foyer in Stellenbosch on Monday 22 May at 9h00. We would like to expose Christian business & sports people to the opportunities there are to impact the un-reached of Africa with the Gospel and...

read more

Cultivating missional change

Boekbekendstelling tydens Missionale Konferensie Cultivating missional change: The future of missional churches and missional theology Coenie Burger, Frederick Marais en Danie Mouton (redakteurs) Uitgegee deur Bybelkor, Wellington 2017 438 bladsye Hierdie boek word...

read more

Winterskool 2017

 Hervorming van die Kerk, Samelewing en Mense   Die Winterskool wat jaarliks deur die Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch, aangebied word, vind vanjaar van Dinsdag 13 Junie tot Donderdag 15 Junie plaas en handel oor die tema Hervorming van die Kerk,...

read more