{ARGIEF}

Month: August 2017

September 2017 riglyne vir selgroepe en huiskerke

met die sleuteltekste van die Leesrooster as basis Dertiende week in Koninkrykstyd 3 September Eksodus 3:1-15 Ysbreker Wat maak jy gewoonlik as jy iemand se aandag wil trek?   Lof en aanbidding Die Here wil julle op 'n besondere manier ontmoet. Raak eers ‘n paar...

read more

Konferensie van Vineyard in Kaapstad

Die VBO taakspan bring graag hierdie konferensie van Vineyard onder ons predikante se aandag. Die taakspan "moedig predikante aan om sover moontlik óók konferensies en kursusse van ons ekumeniese vennote by te woon. In die uitleef van ons missionale roeping is dit...

read more

Loop Saam

Om in iemand anders se skoene te kan staan Die kerklike wêreld het op 5 Julie 2017 tot stilstand gekom met die ondertekening van ‘n dokument deur die Gereformeerdes, Lutherane en Methodiste vanoor die wêreld, asook die Rooms Katolieke Kerk. Die dokument verklaar dat...

read more